MK Passion Projects

MK Passion Projects My naam is Marili. Ek is nie 'n kunstenaar nie. Ek is iemand met 'n passie en liefde vir verf. Versoeke welkom ;)

As jy iets op my webwerf sien waarin jy belangstel, kontak my gerus!

11/12/2025

All star market @ Meridian

Ek is weer by Meridian! Vir diegene wat ietsie koop, eerstens baie dankie vir die ondersteuning. Tweedens, stuur asb vir...
10/12/2025

Ek is weer by Meridian! Vir diegene wat ietsie koop, eerstens baie dankie vir die ondersteuning. Tweedens, stuur asb vir my 'n foto wanneer die canvas sy nuwe plek gevind het 🙏 Geniet die mark en sterkte aan al die vendors!

My nuutste kunswerk in sy nuwe huis ☺️☺️☺️
24/09/2025

My nuutste kunswerk in sy nuwe huis ☺️☺️☺️

Klaar!!
14/09/2025

Klaar!!

Nuutste bestelling....
12/09/2025

Nuutste bestelling....

FLASH SALE!!!Stel van 3 te koop vir R150 Grootte 15x15cm
07/09/2025

FLASH SALE!!!
Stel van 3 te koop vir R150
Grootte 15x15cm

FLASH SALE!!!Die volgende canvas beskikbaar teen R500. Grootte 60x42cm
07/09/2025

FLASH SALE!!!
Die volgende canvas beskikbaar teen R500. Grootte 60x42cm

FLASH SALE!!!Die volgende A3 canvasses beskikbaar teen R100 elk.
07/09/2025

FLASH SALE!!!
Die volgende A3 canvasses beskikbaar teen R100 elk.

FLASH SALE!!!Die volgende A3 canvasses beskikbaar teen R150 elk.
07/09/2025

FLASH SALE!!!
Die volgende A3 canvasses beskikbaar teen R150 elk.

FLASH SALE!!!Die volgende A3 canvasses beskikbaar teen R200 elk.
07/09/2025

FLASH SALE!!!
Die volgende A3 canvasses beskikbaar teen R200 elk.

Address

6 Campus Way, Pinehurst
Durbanville
7550

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MK Passion Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MK Passion Projects:

Share