18/11/2025
Wat ’n besondere eer om deur Durbanville Sakekamer genomineer te wees as een van Durbanville se Sakevrouens van 2025!
Baie geluk aan Karen De Villiers van Kleinroosboom met die oorwinning — jy maak ons trots! 💙