Squirrels & Acorns - Gifts & Decor

Squirrels & Acorns - Gifts & Decor Unique Quality Gifts & Decor Online Shop. Our mission is to provide top quality products at affordable prices!

Squirrels in June…Kom maak n draai en kuier saam🐿️Squirrels Coffee is altyd gereed met n lekker Koffie of Freezo!Maandae...
04/06/2026

Squirrels in June…
Kom maak n draai en kuier saam🐿️
Squirrels Coffee is altyd gereed met n lekker Koffie of Freezo!

Maandae - Vrydae: 09:00 tot 17:00

Saterdag, 6 Junie - Paint on Leather 🎨
Daar is net n handjie vol kaartjies beskikbaar. Bespreekings sluit more, 5 Junie teen 17:00.

Saterdag, 13 Junie - 4de Crit Ride🚴🏻‍♀️🏃🏻‍♀️
Kom ry saam fiets, draf of stap - onthou die ingang is gratis! Bring die hele gesin en vir 🐶
Lekker koffie en worsbroodjies beskikbaar die 13de.

Only a few spots left!Don’t miss out, book now🐿️
01/06/2026

Only a few spots left!
Don’t miss out, book now🐿️

Make your MOM's day even more special.Visit us now, online or in-store🐿️
04/05/2026

Make your MOM's day even more special.
Visit us now, online or in-store🐿️

01/05/2026
Op die 28ste gaan ons opnuut n belofte uit die Woord van God vasmaak in ons lewe🙌🏻Jy is n Koningskind en Hy het jou lief...
22/03/2026

Op die 28ste gaan ons opnuut n belofte uit die Woord van God vasmaak in ons lewe🙌🏻
Jy is n Koningskind en Hy het jou lief, net soos jy is!!

Bespreek jou plek voor of op die 25ste Maart🖌️

Op die 28ste gaan ons opnuut n belofte uit die Woord van God vasmaak in ons lewe🙌🏻Jy is n Koningskind en Hy het jou lief...
17/03/2026

Op die 28ste gaan ons opnuut n belofte uit die Woord van God vasmaak in ons lewe🙌🏻
Jy is n Koningskind en Hy het jou lief, net soos jy is!!

Bespreek jou plek voor of op die 25ste Maart🖌️

Kom geniet saam met ons, ons eerste kreatiwe Dames oggend!Sluit by ons aan 9:30 vir 10:00.Ons gaan gebegin met n ‘unplug...
13/03/2026

Kom geniet saam met ons, ons eerste kreatiwe Dames oggend!
Sluit by ons aan 9:30 vir 10:00.
Ons gaan gebegin met n ‘unplugged’ Worship sessie gevolg deur n kort boodskap uit Woord - Tema: Jy is n Koningskind - en vandaar lekker kuier en kreatief wees.

SLEGS 20 kaartjies beskikbaar..

Bespreek by Carla:
082 850 9861

Unieke geskenke en geskenk pakke, spesiaal vir jou Hart se punt.
30/01/2026

Unieke geskenke en geskenk pakke, spesiaal vir jou Hart se punt.

Address

81 Margaretha Avenue, Seekoeiwater
Emalahleni
1034

Opening Hours

Monday 10:00 - 18:30
Tuesday 10:00 - 18:30
Wednesday 10:00 - 18:30
Thursday 10:00 - 18:30
Friday 10:00 - 20:00
Saturday 10:00 - 17:00

Telephone

+27828509861

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Squirrels & Acorns - Gifts & Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category