JA met Liefde

JA met Liefde Ons is kreatief en wil ons kreatiwiteit vir almal beskikbaar maak. Ons maak produkte wat ons geniet met baie liefde.

Produkte van wol tot verf, oud en jonk, geskenk idees of n unieke JA produk deel van die huis dekor.

So kleurvol! So mooi! Bright! Love dit! My dogtertjie noem dit haar reenboog trui. Sy was so opgewonde oor die truitjie....
09/06/2026

So kleurvol! So mooi! Bright! Love dit! My dogtertjie noem dit haar reenboog trui. Sy was so opgewonde oor die truitjie. Ons gaan moet mode parade hou😍🎉🤗😝

09/06/2026

So kleurvol! So mooi! Bright! Love dit! My dogtertjie noem dit haar reenboog trui. Sy was so opgewonde oor die truitjie. Ons gaan moet mode parade hou😍🎉🤗😝

Vars van die hekelpen. Was lekker om weer oorbelle te maak😍 bly my gunsteling!🎉🥳           #
07/06/2026

Vars van die hekelpen. Was lekker om weer oorbelle te maak😍 bly my gunsteling!🎉🥳

#

07/06/2026

Vars van die hekelpen. Was lekker om weer oorbelle te maak😍 bly my gunsteling!🎉🥳

#

Hierdie kleurvolle kombers is beskikbaar. Kontak gerus vir navrae🥳❤️
07/06/2026

Hierdie kleurvolle kombers is beskikbaar. Kontak gerus vir navrae🥳❤️

07/06/2026

Hierdie kleurvolle kombers is beskikbaar. Kontak gerus vir navrae🥳❤️

Kyk hoe mooi lyk die truitjie. Dit het so mooi uitgekom🥰
06/06/2026

Kyk hoe mooi lyk die truitjie. Dit het so mooi uitgekom🥰

Nog n oulike bestelling klaar en reg vir ons klient. Hierdie is om die oumas en oupas te verras met n kleinding op pad. ...
31/05/2026

Nog n oulike bestelling klaar en reg vir ons klient. Hierdie is om die oumas en oupas te verras met n kleinding op pad. Te oulik🥰❤️🌻🎉

#

31/05/2026

Nog n oulike bestelling klaar en reg vir ons klient. Hierdie is om die oumas en oupas te verras met n kleinding op pad. Te oulik🥰❤️🌻🎉

#

Address

Ferndale

Telephone

+27822223478

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JA met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share