Alles Handgemaak en Mooi

Alles Handgemaak en Mooi By Alles Handgemaak en Mooi maak ons alles wat Mooi is volgens jou eie spesefikasies sover ons kan?

Hello beautiful people.  Please share my back a buddy. Any contribution will be highly appreciated🤗We stil have a long r...
18/10/2025

Hello beautiful people.

Please share my back a buddy. Any contribution will be highly appreciated🤗

We stil have a long road ahead with treatement costs. I will be starting with treatment within the next few weeks and as cancer treatments are very expensive and doing everything cash it's a huge financial burden. In the meantime I'm working hard in boosting my body with a lot of vitamins, and a very healthy lifestyle.

I know that at the end of this journey there will be a huge testament. I trust God in everything this path holds. I know He is with me💜

Psalm 23:4 KJV
[4] Yea, though I walk through the valley of the shadow of death, I will fear no evil: for thou art with me; Thy rod and thy staff they comfort me.

We appreciate every contribution.

Thank you very much💜

Dear Donor, My dear wife, Ilana Pollard, has been diagnosed with a severe case of Cervical Cancer that has spread to the wall of her uterus and surr...

🌿 Stunning, handgemaakte stewige tote bag.🌿Kan in verskillende kleure gemaak word.🌿 Gemaklik vir net n vinnige uitstappi...
03/12/2023

🌿 Stunning, handgemaakte stewige tote bag.

🌿Kan in verskillende kleure gemaak word.

🌿 Gemaklik vir net n vinnige uitstappie en inkopie sak

🌿 Bestel joune vinnig voor Kersfees

🌿R50 plain, R95 met motief van jou keuse

Whatsap
083 965 9083 🌺

03/12/2023
🌿Kry jou mini, mini sakkie met lekker lyfwas seep, shampoo en conditioner, lyf room, badsout en klein sepie in.🌿Teen R50...
30/10/2023

🌿Kry jou mini, mini sakkie met lekker lyfwas seep, shampoo en conditioner, lyf room, badsout en klein sepie in.

🌿Teen R50 n sakkie is dit n steel prys

🌿Bestel n paar gesig scrubbies by

🌿Ideaal vir n klein kersgeskenkie.

🌿kontak ons vandag by 083 965 9083

🌿Kry jou Pamperlang mini's gou vir kersfees.🌿Sakkie met mini hand wash/shower gel en mini lotion R90. 🌿Sakkie met n mini...
30/10/2023

🌿Kry jou Pamperlang mini's gou vir kersfees.

🌿Sakkie met mini hand wash/shower gel en mini lotion R90.

🌿Sakkie met n mini voet vyltjie, mini muscle rub vir moeë voete en n mini heel balm R120.

🌿 Mini's appart @ R45 elk

🌿Kontak my by 083 965 083 965 9083

🌿Soek jy ietsie ouliks vir daai nuwe mamma, verjaarsdag geskenk of kersfees?🌿Wat van n Pamperlang geskenk boks?  🌿Ons he...
26/10/2023

🌿Soek jy ietsie ouliks vir daai nuwe mamma, verjaarsdag geskenk of kersfees?

🌿Wat van n Pamperlang geskenk boks?

🌿Ons het die heerlikste bederf produkte wat sag is op die vel en heerlik ruik. En... dis natuurlik en organies.

🌿Vir n nuwe mamma is dit altyd n wenner want kleinding kry mos alles.

🌿 Kontak ons gou vir jou bestelling

🌿KOOP VIR R200 OF MEER en kry n gratis mini - WOW🌿Jy sal nie eendag spyt wees met hierdie lekker organiese en natuurlike...
26/10/2023

🌿KOOP VIR R200 OF MEER en kry n gratis mini - WOW

🌿Jy sal nie eendag spyt wees met hierdie lekker organiese en natuurlike produkte reeks nie.

🌿Verskeie geure om van te kies

🌿 Skakel ons by 083 965 9083 vir jou bestelling

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Caroline Topp, Lene Slinger, Shireen Booysen, Siena Poppi...
26/10/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Caroline Topp, Lene Slinger, Shireen Booysen, Siena Poppie, Karen Costance, Karin Theron, Katie Sadien

14/10/2023
14/10/2023

🌿 Jy mag nie hierdie geleentheid mis nie!

🌿Ons kourier landswyd.

🌿Koop vandag nog jou kaartjie

Address

Fetakgomo

Telephone

+27839659083

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alles Handgemaak en Mooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share