Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai

Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai Beautiful gifts, ceramics, furniture & home decor. bit.ly/koekeloer

Transformeer jou huis met handgemaakte elegansie met unieke items uit India.Soek jy daardie een unieke meubelstuk wat al...
15/06/2026

Transformeer jou huis met handgemaakte elegansie met unieke items uit India.

Soek jy daardie een unieke meubelstuk wat almal gaan laat praat? 🌿🌿🌿🌿🌿

Ons eksklusiewe geborduurde stoele en bypassende ottomans bring kleur, tekstuur en luuksheid na enige vertrek.
🧶🧶🧶🧵🧵🪡🪡🧶🧶🧶

Die stylvolste rusplek vir jou voete asook die perfekte kombinasie van antieke sjarme en moderne luuksheid als in een.

Eksklusief aan Koekeloer Winkel

Beskikbaar by
Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai




11/06/2026

Moenie jou styl opoffer vir die koue nie 👢👢

Ontmoet jou nuwe gunsteling winterstewels
🩶🩶❄️❄️🤎🤎❄️❄️

Luuks van buite, heerlik knus van binne.
Perfek vir die kantoor en 'n aand uit.

Stap die winter met selfvertroue tegemoet👢👢🥾🥾👢👢

Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai




06/06/2026

Awaken your senses and find mindful clarity with our pure botanical aromas, Transform your space into a tranquil sanctuary with our incense.
🍃🌱🍃🌱

And with this magical tranquilty why not add a few Balinese wooden elephants wich symbolizes wisdom, good luck, and longevity.

Handcrafted out of the Beautiful Bali one of a kind wooden decor.

Not just for a Home but for a Home with a Peaceful
🩶🤍🤎🩶
aromatheraphy vibe
🦣🐘🦣🐘🦣🐘🦣

Exclusive to
Koekeloer Winkel
Available at

Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai

Bring lewe aan kaal mure....🏡🌅🏡🌇🏡🌄🏡Die perfekte fokuspunt Vir jou sitkamer, kamer, kantoor 🩶🤎 skilderye wat dadelik die ...
01/06/2026

Bring lewe aan kaal mure....
🏡🌅🏡🌇🏡🌄🏡

Die perfekte fokuspunt Vir jou sitkamer, kamer, kantoor 🩶🤎 skilderye wat dadelik die die aandag trek.

Van helder sterk kleure tot dieper emosies wat gespreek word,nie net nog n skidery nie.

Elke een uniek hand gemaak met passie en soveel presisie kuns wat vir altyd hou en ñ storie vertel.

Uniek aan
Koekeloer Winkel
Beskikbaar by 🤍🩶🤍
Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai



Spog met jou spasie! Geniet nou 20% AFslag op ons hele India meubelreeksStylvol, Bekostigbaar, Luuks, Kwaliteit Meubels ...
26/05/2026

Spog met jou spasie! Geniet nou 20% AFslag op ons hele India meubelreeks

Stylvol, Bekostigbaar, Luuks, Kwaliteit Meubels en nou op 20% af by Koekeloer Winkel .

Is dit tyd vir 'n nuwe voorkoms in die sitkamer, of soek jy daardie perfekte eettafel? Vir 'n beperkte tyd kry jy 'n reuse 20% afslag op alle meubels in ons winkel!

So kom loer gerus Jou droomhuis is nou 20% goedkoper 🤎🤍🩶

Alleenlik by 🤎🩶🤍

Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai

Iets van als, vir elke behoefte!🤎🤍🩶🤎🤍🩶Kwaliteit produkte, onverbeterlike verskeidenheid.✨✨✨✨✨✨✨Koekeloer Winkel   het ie...
18/05/2026

Iets van als, vir elke behoefte!
🤎🤍🩶🤎🤍🩶

Kwaliteit produkte, onverbeterlike verskeidenheid.
✨✨✨✨✨✨✨

Koekeloer Winkel het iets van alles vir elke persoonlikheid ons winkel Skep 'n prentjie vol verrassings,warmte en unieke produkte.

Iets vir jou huis jou tuin of vir jouself Koekeloer winkel is goed vir winskopies asook rariteite dit is ñ snuffelparadys.

Kom geniet ons Gehalte van produkte, die eksklusiwiteit, passie en egtheid als onder een dak 🌿🌿🌿🌿🌿

Beskikbaar by
Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai




11/05/2026

🤍Gevleg met liefde🤍

Bring die kuns van tradisionele handwerk in jou huis met ons pragtig gevlegde mandjies
🤍🩵🩶🤎🖤

Gevleg uit die hart van die natuur om 'n tikkie rustigheid by jou dekor te voeg.
Organiseer jou lewe met styl
🌿🌿🌿🌿🌿🌿🌿
Ideaal vir handdoeke, speelgoed, of daardie ekstra kombers langs die bank.

Eksklusief aan
Koekeloer Winkel

Beskikbaar by
Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai




ñ Ma iemand wat deur God uitgekies is 🩷🩷🩷Om ñ baie spesiale rol hier op aarde te kom vervul.🩶🩶Hy berei haar voor met erv...
10/05/2026

ñ Ma iemand wat deur God uitgekies is 🩷🩷🩷
Om ñ baie spesiale rol hier op aarde te kom vervul.🩶🩶
Hy berei haar voor met ervaring
en soms ook seerkry, Sodat sy met liefde in haar hart vir haar kinders ,🩷🩷🩷
Die pad kan wys na God 🩶🩶

Geseënde Moedersdag aan elke Persoon wat die Besonderse rol van ñ Mama uitbeeld 🩷🩷🩷

Van die Koekeloer Span 🩶🩶

Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai

05/05/2026

Warm, Vrolik en Stylvol !!!

Helder & Lewendig Reënboogkleure, 🌈🌈 oogprikkelend en stralend.
🧶🌼🧶🌼🧶🌼🧶🌼🧶

Sagte wol, snoesig, "chunky" breiwerk, liggewig, sag teen die vel, ñ groot verskeidenheid in kleur asook Snitte 🧥🧶🧥

Die is defnitief die beste warm bederf vir enige Dame, en ook ñ
Perfekte Moedersdag geskenk.
♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️

Uniek aan Koekeloer Koekeloer Winkel
Beskikbaar by 🧶🧶🧶

Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai &
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai




Sagte beligting vir 'n rustige atmosfeer vir enige vetrek in jou huis, Skep ñ fokuspunt  met unieke ontwerpe. 🤍🤍🤍🤍🤍🤍Ons ...
30/04/2026

Sagte beligting vir 'n rustige atmosfeer vir enige vetrek in jou huis, Skep ñ fokuspunt met unieke ontwerpe.
🤍🤍🤍🤍🤍🤍

Ons Lampskerms voeg Elegansie,warmte asook geselligheid aan enige vetrek.
Lampskerms is ñ vinnege manier om enige vetrek weer nuwe lewe tegee.

Ryk teksture of unieke patrone met die mooiste ontwerpe wat die lig laat deur g***s, verdien n plekkie in elke huis.
🩶🩶🩶🩶🩶🩶🩶

Eksklusief aan Koekeloer Winkel
Beskikbaar by -
Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai
Koekeloer Gift Shop & Boutique Struisbaai

Address

Shop 2, Great White Junction (Spar Center), Main Road
Gansbaai
7220

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27728348377

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Koekeloer Gift Shop & Boutique Gansbaai:

Share