Clean Chem Co

Clean Chem Co The Clean Chem Company is committed to the delivery of the exact products and services

20/07/2026
Middag almal, Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om u te verseker soos u seker Vrydag op Facebook gelees het ...
22/06/2026

Middag almal, Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om u te verseker soos u seker Vrydag op Facebook gelees het dat alle winkels in Langstraat Mall sluit. Dit is onwaar en ons almal gaan aan soos normaal. Choppers en Locals Pub en Grill sluit wel. Na 13 jaar en 7 maande verseker ek al ons kliënte dat u nogsteeds die vriendelike diens sal ontvang soos in die verlede.
Groete
Susan du Plessis

04/04/2026

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Debbie Koekemoer, Alta Hartley

Môre almal. Kan julle glo ons is al naby Paas naweek en maak alweer reg vir kuiergaste.  Kom maak gerus 'n draai by ons ...
16/03/2026

Môre almal. Kan julle glo ons is al naby Paas naweek en maak alweer reg vir kuiergaste. Kom maak gerus 'n draai by ons vir jul skoonmaak middels. Winkel tye gedurende die week 8.30 vm tot 4 uur nm en Saterdae 8.30 tot 12 uur

Dankie vir jul ondersteuning vir meer as 13 jaar

Address

53 Long Street
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 12:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clean Chem Co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share