Timeless Treat

Timeless Treat Joyful mom on a mission! Creating vibrant gift boxes to sprinkle a dash of delight into busy lives. Let's spread love one box at a time! 🎁

Busy packing Father's day boxes....🧢
07/06/2024

Busy packing Father's day boxes....🧢

My hand klop hard en duidelik,Maar niemand sê, Kom in.Ó ho ho, Ó ho ho, Ó ho ho , Ó ho hoNou ja mense.Elke job, het sy f...
15/03/2024

My hand klop hard en duidelik,
Maar niemand sê, Kom in.
Ó ho ho, Ó ho ho, Ó ho ho , Ó ho ho

Nou ja mense.
Elke job, het sy frustrasies.
Só, ek het hulle ook.
Maar nie net ek nie.
Almal moes mos al iets by iemand anders se huis gaan afgee.
Só.
Ek is oukei daarmee as jy gedink het jy gaan by die huis wees, maar jou planne verander het en jy regtig vergeet het om te laat weet.
Ek is oukei met ń " jammer ek het skoon vergeet."
Ek is oukei met jammer maar ek moes my foon afsit vir die vergadering.
Ek is eintlik oukei met baie dinge.
MAAR,
Kom ons werk deur online shopping etiket.

Dis nie oukei as jou rottweiler se mond by die klokkie buite jou muur kan bykom nie.
En
Ten spyte van ń hoë hek,
kan hy nogsteeds bykom hoor.
Die hek moenie hoër nie, die gaps moet nouer.
Hy wil nie my en die dosie voor die hek sien nie.
En ons kan nie die klokkie gelui kry nie.
60minutes word 160 minutes voor só hek.

Dis nie oukei as jou klokkie nie werk nie.
Veral as jy ń 500m lange oprit het agter die hoë muur.

Dis nie oukei om te sê los dit sommer maar by my buurman, maar jy het dit nie só gereël met hom.
Hy kyk ń mens vreemd aan en soek eers ń lang verduideliking.

Ek het ook geleer om te vra vir
"Proof of Address."
En wat ek daarmee bedoel, is ek soek ń foto van jou actual huisnommer teen jou muur buite.
ń Street view van jou huisnommer.
ń FOTO daarvan.
In sommige strate het niemand nommers nie.
En sommige huise is so teen mekaar, agter mekaar, google maps weet nie eers waar om jou huis te vind nie.
If you have arrived at your destination
Dan is daar 4 opsies.
Kry asseblief ń nommer!

Indien jy in ń estate bly, is vooraf reelings wat deur jou getref moes word, van uiterse belang.

Nou ja.
As ons nou verby al daai gewerk het en die voordeur bereik, dan is dit natuurlik ook ń verrassing wat ek alles in die middel van die oggend agter die toe deur vind.
Ek bedoel. Wie ek vind.
Trek tog net klere aan mense!!!
En
Trek tog net die gordyne oop.
En maak ń venster oop🚬
Asseblief man.
Jy moenie soos Spike lyk as jy ń delivery verwag nie.
The good, the bad and the ugly.
I've seen it all.
Vat nou die naweek en gaan koop daai ✔️batterye vir die klokkie,
✔️koop ń nommer vir jou huis
✔️en span daai ekstra draadjie vir jou rottweiler.
Toe man,
Wees ń lekker mens😉
En kry daai online shopping etiket reg.

Leather Dot Clutch Bag 》R299Wrist strap with removable clasp included.
04/03/2024

Leather Dot Clutch Bag 》R299
Wrist strap with removable clasp included.

CRAFT BOX.    Paint and Decorate a house.🎨 Animal ThemeR160 (delivery nationwide at no extra cost)
27/02/2024

CRAFT BOX.
Paint and Decorate a house.🎨 Animal Theme
R160 (delivery nationwide at no extra cost)

Address

Hartenbos

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27745581902

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timeless Treat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Timeless Treat:

Share