Hearts and Crafts

Hearts and Crafts Handmade with love!

24/05/2026
13/05/2026
Handgemaakte Kersversierings te koop. Ek neem ook bestellings indien jy iets spesifiek wil hê
18/10/2025

Handgemaakte Kersversierings te koop. Ek neem ook bestellings indien jy iets spesifiek wil hê

Groot verskeidenheid CRAFT aktiwiteite word aangebied vir groepe en/of individuele persone. Tydens Vakansies word CRAFT ...
10/09/2025

Groot verskeidenheid CRAFT aktiwiteite word aangebied vir groepe en/of individuele persone.
Tydens Vakansies word CRAFT aktiwiteite ook vir kinders aangebied. Beskpreek vroegtydig

Funksies soos ooievaarstee, kombuistee, Damesdag asook verjaarsdae partytjies kan hier aangebied word.
Veilige parkering is beskikbaar.

Handgemaakte matte, handsakke, macramè soos bv. potplanthouers, lampskerms, gordyne, muur behangsels en nog vele meer word te koop aangebied. n Verskeidenheid van 300+ oorbelle is ook te koop

Address

Hartswater

Telephone

+27829482609

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hearts and Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hearts and Crafts:

Share