Die Naalde-koker

Die Naalde-koker I aim to have a shop with beautiful things to put in your homes. I also stock wool and haberdashery materials. And I have now added arts and crafts.

Tjhoko verf nou beskikbaar by die Naalde-koker.  Hou die bladsy dorp vir 'n lekker werkswinkel.
30/06/2026

Tjhoko verf nou beskikbaar by die Naalde-koker. Hou die bladsy dorp vir 'n lekker werkswinkel.

Die nuwe Furever wol het sopas gekom.  Dit is soooooo sag! Hier is vir eers net 'n paar kleure.  Ek sal beslis nog beste...
22/06/2026

Die nuwe Furever wol het sopas gekom. Dit is soooooo sag! Hier is vir eers net 'n paar kleure. Ek sal beslis nog bestel.

Soek jy nog iets vir Vadersdag?  Ons het leer braai handskoene, beursies, en nog ander beskikbaar by die Naalde-koker.
10/06/2026

Soek jy nog iets vir Vadersdag? Ons het leer braai handskoene, beursies, en nog ander beskikbaar by die Naalde-koker.

Soveel mense het gevra, so hier is die goeie nuus:  die Naalde-koker gaan binnekort Tjhoko Paint aanhou.
01/06/2026

Soveel mense het gevra, so hier is die goeie nuus: die Naalde-koker gaan binnekort Tjhoko Paint aanhou.

Die "bargain bin" is weer vol gemaak.  Verskeie wol, onder andere Charity DK en Fairy's Delight baba wol.
01/06/2026

Die "bargain bin" is weer vol gemaak. Verskeie wol, onder andere Charity DK en Fairy's Delight baba wol.

Die "bargain box" loop oor!
22/05/2026

Die "bargain box" loop oor!

Baie nuwe wol by die Naalde-koker!  Ek het nie genoeg kaste om alles in te pak nie.  En volgende week kom daar nog 3 nuw...
22/05/2026

Baie nuwe wol by die Naalde-koker! Ek het nie genoeg kaste om alles in te pak nie. En volgende week kom daar nog 3 nuwe wolle uit van Elle.

Die kaste is weer vol.  En ek het nou ook 'n paar kleure van die nuwe Rhythm wol.  Net by die Naalde-koker.
13/05/2026

Die kaste is weer vol. En ek het nou ook 'n paar kleure van die nuwe Rhythm wol. Net by die Naalde-koker.

Die nuwe Karoo Tweed wol is nou beskikbaar by die Naalde-koker.  En ook nuwe kleure in Charity.
17/03/2026

Die nuwe Karoo Tweed wol is nou beskikbaar by die Naalde-koker. En ook nuwe kleure in Charity.

Het julle geweet die Naalde-koker verkoop verskeie goed om jou onderklere reg te maak?
13/03/2026

Het julle geweet die Naalde-koker verkoop verskeie goed om jou onderklere reg te maak?

Address

Heidelberg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Naalde-koker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share