17/04/2026
Hallo! 🌿
Goeie nuus – alle Paisley Tree klere, skoene, handsakke en meer is nou 50% af in ons stock clearance sale!
Solank voorraad hou, so kom maak gerus ’n draai by Karee Tree voor jou gunstelinge weg is.