02/10/2026
ππ HAPPY BIRTHDAY AAN TWO-or-MORE SE REGTERHAND, XOLISILE OLIFANT! ππ
Vandag wens ons vir Xolisile βn baie gelukkige verjaarsdag! π₯³β€οΈ
Ons waardeer jou harde werk en die belangrike rol wat jy elke dag binne ons span speel.
Ons geniet jou lekker koffie β, heerlike omelette π³ en natuurlik jou vriendelike diens π
β Kom kuier saam by TWO-or-MORE
π 55 Hoof straat, Albertinia
π 09:00β18:00