18/05/2026
SKILPAD: DAK EN PLAVEISEL VERF 🐢☀️💪🏻
Kenmerke:
✔️ Kleurvas.
✔️ UV – en vog weerstandig.
✔️ Direkte aanwending op droeë en stabiele plaveisel, gereelde instandhoudende lae mag benodig word afhangend van verkeer en ander toestande.
✔️ Gehalte waarborg is nie van toepasing op vloere, plavei en potte nie.
Waar om te gebruik:
☑️ Behoorlik voorbereide en stabiele voorheen geverfde gegalviniseerde, teël en klei dakke.
☑️ Droeë sement plavei, klip stene en tuin potte.
VERF🏘️🖌️
📧 [email protected]
🌐 www.verf.web.za
📍Fabricia Trading Post, Fabricia Weg 12A, Kimberley
☎️ 053 832 2022
📍Longstraat 33, Albertynshof, Kimberley
☎️ 053 832 2023
🚚🚛 Sentraal in Suid-Afrika geleë vir nasionale verspreiding.