Japtrap Bak

Japtrap Bak We love quick & easy baking that's why we manufactured premixes for everyone to enjoy!! Our slogan Easy Peasy Baking

Japtrap Bak is opgewonde om nog n nuwe agent te verwelkom!! Tinkie Wentzel  van Bethlehem.   Haar no is 078 894 5196.  O...
26/09/2026

Japtrap Bak is opgewonde om nog n nuwe agent te verwelkom!! Tinkie Wentzel van Bethlehem. Haar no is 078 894 5196. Ondersteun haar asseblief as sy in jou omgewing bly.

Japtrap Bak verwelkom n nuwe agent Marieta Vorster in Petrus Steyn.  Haar no is  072 8619076. Ondersteun haar asseblief ...
26/09/2026

Japtrap Bak verwelkom n nuwe agent Marieta Vorster in Petrus Steyn. Haar no is 072 8619076. Ondersteun haar asseblief as sy in jou omgewing bly.

Maak jou volgende braai makliker met ons roosterkoek-premixse — 10% afslag tot 30 September.Vir enige navrae Whatsapp Re...
25/09/2026

Maak jou volgende braai makliker met ons roosterkoek-premixse — 10% afslag tot 30 September.

Vir enige navrae Whatsapp Retha 082 5644 512

25/09/2026
Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe Roosterkoek Premix met n lekker resep om dit as poeding te eet!! Kry 10% afslag! Ge...
24/09/2026

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe Roosterkoek Premix met n lekker resep om dit as poeding te eet!!

Kry 10% afslag! Geldig to einde September.

Hier is die skakel vir ons aanlyn winkel:

https://japtrapbak.co.za/product/cinnayum-roosterkoek-premix-480g/

Promosie kode @10%Sept2026

Vir enige navrae Whatsapp Retha 082 5644 512

Kom ons vier ons erfenis, ons mense en die lekkerte van saamkuier om die braai! Mag jou dag gevul wees met lekker kos, l...
24/09/2026

Kom ons vier ons erfenis, ons mense en die lekkerte van saamkuier om die braai! Mag jou dag gevul wees met lekker kos, lag en goeie geselskap!

10% Afslag op al ons produkte tot einde September!

Whatsapp Retha 082 5644 512

16/09/2026

Sit nou jou bestelling in vir braaidag op 24 September!!!

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe flavors roosterkoeke aan te kondig!! Net betyds vir braaidag op 24 September!   Nog...
12/09/2026

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe flavors roosterkoeke aan te kondig!! Net betyds vir braaidag op 24 September! Nog net 4 dae oor!!

Dit is vinnig, maklik en flop byna nooit!!!Eiervry en Gisvry Heerlik saam met braaivleis!!!😋

Sit nou jou bestelling in om teleurstelling te voorkom! Bestellings moet in wees voor of op Maandag, 21 September.

Hier is die skakel vir ons aanlyn winkel: https://japtrapbak.co.za

Whatsapp Retha
082 5644 512

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe reeks roosterkoeke aan te kondig!!  Voeg net karringmelk by! Eiervry en gisvry.  He...
10/09/2026

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe reeks roosterkoeke aan te kondig!!

Voeg net karringmelk by! Eiervry en gisvry. Heerlik saam met braaivleis!! 😋

Sit nou jou bestelling in vir Braai dag op
24 September.

Whatsapp Retha 082 5644 512

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe Roosterkoek Premixse aan te kondig!! Dit is goedkoop,  maklik, flop byna nooit en i...
09/09/2026

Japtrap Bak is opgewonde om ons nuwe Roosterkoek Premixse aan te kondig!!

Dit is goedkoop, maklik, flop byna nooit en is heerlik saam met braaivleis!!! 😋Sit vandag nog jou bestelling in dan is dit betyds vir die naweek se braai!!

Eienskappe van Roosterkoek mix:
Eier-vry
Gisvry

Roosterkoek mix kan apart bestel word of saam met n Braai rooster. Vir bestelling of navrae:

Whatsapp Retha 082 5644 512

Address

17 Lionel Str
Kimberley
830

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27825644512

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Japtrap Bak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Japtrap Bak:

Shortcuts

Share