Creations

Creations ons kan enige tipe van arts and crafts aan jou verskaf op n goedkoper basis

Vandag is die lewe ‘n jaag na wind en is dit soveel makliker om by ‘n winkel in te hardloop en vir jou geliefdes daardie ‘iets spesiaal’ te kry wat min tyd vat en wat reeds klaar gemaak is as gevolg van die feit dat ons self nie die tyd het om af te knyp om net ‘n spesiale ietsie sommer self te maak nie.
“Creations” se missie is om daardie absolute opgewondenheid by jou op te wakker om die lus t

e kry om sommer gou self daardie ‘iets spesiaal’ te maak wat jou min tyd gaan vat, goedkoper gaan uitwerk en, dit het jou persoonlike aanraking wat op die langduur vir jou ‘iemand spesiaal’, baie meer gaan beteken as dit wat jy gekoop het in ‘n winkel, aangesien enige iemand dit kan doen. Dit is “Creations” se missie om jou te laat lus voel vir dit wat jy aanpak en om jou te laat besef dat die kreatiewe jy wel bestaan en die opsies en idees vir jou planne, klein of groot, eindeloos is, opwindend gaan wees en JOU keuse bly. Dit hoef nie noodwendig iets vir ‘iemand’ te wees nie maar ook vir jouself! ‘n Ou kassie opknap, ‘n ou blompot verf en nuwe lewe gee, sommer ‘n klompie mooi klippies in ‘n bakkie gooi wat langs ‘n blommietjie in jou tuin kan staan om dit op te kikker, ensovoorts. Die opsies is eindeloos indien jy jouself die kans gun om te droom en te wonder oor wat jy wil bereik… en weet daar is iemand soos “Creations” wat jou kan help met jou benodighede en sommer om raad te gee as jy onseker is en, kan help met nuwe vars idees en inspirasie… twee of meer koppe is mos gewoonlik beter as een!

Address

Shop 2, Medical Centre, 2 Main Street
Kinross
2270

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share