Bica.net Coffee and Internet Shop

Bica.net Coffee and Internet Shop Coffee internet faxing printing stationary and all that jazz Jadem hosts a variety of arts and crafts as well as classes for that.

We also sell whatever you need for your craft from glass for Mosaic to Lazar Cuts to decorate your home or shop! We are also a fully functional internet and communications shop where we can copy, fax and laminate for all your needs. We have lovely coffee, cake and something salty for a mid morning break and even host small parties on our wooden deck overlooking the Fraai Uitsig over the Klein Brak River snaking in the distance.

Joe Grobler kom sing Saterdag vir ons by Jadem!  Kom kuier saam van tien tot twaalf wanneer hy Golden Oldies, altyd 'n l...
01/12/2015

Joe Grobler kom sing Saterdag vir ons by Jadem! Kom kuier saam van tien tot twaalf wanneer hy Golden Oldies, altyd 'n lekker kuier show, kom sing vir die hoed!

01/12/2015

Ons sien uit vir Joe Grobler se kuier Saterdag 5 Des. van tien tot twaal v.m.! Heerlike Golden Oldies, 'n Oer Moer geleentheid van Oer Kultuur so die vir die hoed! Koffie en eetding vir R20, kom kuier saam en doen sommer jou internet!

27/11/2015

Kom loer in vir al jou Kersgeskenke by ons! Van oud na Jonk! Kom wees deel van ons lewens! Ho HO HHO! 'n Heerlike seisoen wat wag...Gelee in die Pick n Pay Fraai Uitsig Sentrum en ons is ook die trotse borg van die Kleinbrak Vonkelfees plakkate, waar ons ook te sien sal wees met koffie en eetgoed!

Coffee internet faxing printing stationary and all that jazz

Dit gaan 'n Helder Somerkersfees wees in JademLand!  Foto Don Vos
27/11/2015

Dit gaan 'n Helder Somerkersfees wees in JademLand! Foto Don Vos

Jadem bied volgende Saterdag 'n heerlike oggend met Lewendige musiek aan!  Hou die blad dop vir meer info! Jadem is ook ...
27/11/2015

Jadem bied volgende Saterdag 'n heerlike oggend met Lewendige musiek aan! Hou die blad dop vir meer info! Jadem is ook die trotse borg van Grootbrak se Somerkersfeesplakkate asokk die Lang Vrou en haar vrinne wat die suidkaap weer platspeel...Kom loer ook in vir ons heeeerlike Kersspecials!

27/11/2015

Jadem borg met trots die plakkate van die Kleinbrak Vonkelfees van 20 - 30 Des. Kom geniet ons koffie en spesiale rissoles daar van vroeg tot laat...Kleinbrak Gemeenskapsaal...

22/10/2015

Mel Botes, Back by popular demand, presenting the next chapter in this remarkable series of productions with the long awaited Tribute to Dire Straits. Featuring the same pin point accuracy in his playing, the same acclaimed band and the same delightful Botes touch, this show promises everything audiences have come to expect from the virtuoso. The well known Dire Straits songs include “Money for nothing”; “Walk of life”; “Calling Elvis”; “Telegraph Road”; “Private investigations”; “Romeo and Juliet” and the hauntingly beautiful “Brothers in arms” to name but a few. This list of box office hits is augmented by a selection of other stunning Dire Straits songs that include the popular “The man’s too strong”. Add to this some of Knopfler’s best solo tunes including “Darling pretty” and “Sands of Nevada”. Experience the unplugged version of this box office hit, featuring Hansie Roodt on second guitar & vocals and Rohan Blignaut on percussion and vocals!

Riebeek Cellars Wine tasting & RWC Semi-final @ 17:00

Come predict the final game & Score.
Ons ondersteun plaaslike kunste, ons diva Petronel Baard het al verskeie kere met Mel gewerk!

Kom stel die mooi gedig voor die 10de Okt op ENIGE MANIER! Pryse vir die die wenners en lekker kuier!Mooikant van Mossel...
23/09/2015

Kom stel die mooi gedig voor die 10de Okt op ENIGE MANIER! Pryse vir die die wenners en lekker kuier!
Mooikant van Mosselbaai
Die Mooikant van Mosselbaai le snoesig
Na alle windrigtings gewaai ook op San- tosstrand waar die dag jou groet met
Sy hoed in sy hand ja die mooikant
van Mosselbaai le om elke draai
tot by die punt waar dolfyne dollie-
dyne saam met die branders en die wind
En snoesigheid jou vas aan die aarde bind
In my plat op die aarde Kaapprovinsie My op die aarde Kaap My berge besprin-
kelde Kaap waar jy ook 'n snoekie kan vang soms met 'n reentjie teen jou wang
Soms met die son wat soos 'n ryp sonne-
blom hang op tergniet se strand of skul-
piesbaai Het jy meer om oor te jabulani, het jy dalk meer om voor te vra?
Skielik kry ek dieselfde gevoel as op Hen-
tiesbaai toe 'n kabeljou eensklaps met my
Hoek laat waai 'n umfaan van 'n vis naby
Mosselbaai Ek voel hoe my hart weer sy leplek vind anker uitgooi, -- met hierdie wereld bind
Anker uitgooi en met die wereld bind 'n
spoelklippie in die grootbrakrivier of net
'n boesmangrassie, -- in die wind
Alles alles naby Mosselbaai waar die wind soms kleinkoppie, soms mkhulu-waai jy 'n steenbra'tjie saam met Mons-
Ruber kan braai in lekker kuier se windjie
Wegwaai tot by Santos, kommapuntdraai
Wys jou GPS anders as na Mosselbaai?
Pieter le Roux
Fraai Uitsig 2015

14/09/2015

Saterdag die 3de Okt bied Jadem 'n klas aan met die basiese tegnieke van skets, potlood en steenkool met Michelle Lang van PE. Hierdie klas is vir beginners wat graag die basies wil leer en van dan sal daar ook meer gevordere klasse aangebied word. Jadem doen baie klasse, hierdie gaan 'n gereelde een word. Asb kontak myby [email protected] of Sharon by [email protected] dat ons u op ons databasis sit vir kennisgewing van die klasse...Kom deel in die Kreatiewe Pret en verander jou lewe vir altyd ten goede...

12/09/2015

TALENTKOMPETISIE SATDERDAG 10 Okt. PRYSE VIR BESTE VOORSTELLING VAN PIETER LE ROUX SE GEDIG!

Mooikant van Mosselbaai
Die Mooikant van Mosselbaai le snoesig
Na alle windrigtings gewaai ook op San- tosstrand waar die dag jou groet met
Sy hoed in sy hand ja die mooikant
van Mosselbaai le om elke draai
tot by die punt waar dolfyne dollie-
dyne saam met die branders en die wind
En snoesigheid jou vas aan die aarde bind

In my plat op die aarde Kaapprovinsie My op die aarde Kaap My berge besprin-
kelde Kaap waar jy ook 'n snoekie kan vang soms met 'n reentjie teen jou wang
Soms met die son wat soos 'n ryp sonne-
blom hang op tergniet se strand of skul-
piesbaai Het jy meer om oor te jabulani, het jy dalk meer om voor te vra?

Skielik kry ek dieselfde gevoel as op Hen-
tiesbaai toe 'n kabeljou eensklaps met my
Hoek laat waai 'n umfaan van 'n vis naby
Mosselbaai Ek voel hoe my hart weer sy leplek vind anker uitgooi, -- met hierdie wereld bind

Anker uitgooi en met die wereld bind 'n
spoelklippie in die grootbrakrivier of net
'n boesmangrassie, -- in die wind

Alles alles naby Mosselbaai waar die wind soms kleinkoppie, soms mkhulu-waai jy 'n steenbra'tjie saam met Mons-
Ruber kan braai in lekker kuier se windjie

Wegwaai tot by Santos, kommapuntdraai
Wys jou GPS anders as na Mosselbaai?

Kontak my Petronel Baard by [email protected]

Lente roep jou na Jadem Internet, koffie en Craft Winkel! Ons hou een van die dae weer lekker kunsklasse en kyk uit vir ...
08/09/2015

Lente roep jou na Jadem Internet, koffie en Craft Winkel! Ons hou een van die dae weer lekker kunsklasse en kyk uit vir paar ander verassings en kompetisies...tyd vir wen en kuier by Jadem Fraai Uitsig

Address

Klein-Brakrivier
6503

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bica.net Coffee and Internet Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bica.net Coffee and Internet Shop:

Share