15/10/2026
God is going to make a way!
-Isaiah 43:19
HTV hemde, elkeen gemaak met soveel liefde en passie. Dit was n voorreg om Laerskool Saamtrek se konsert hempies te kon doen.
Dankie dat julle my vertrou het hiermee.
62 hempies done ✅
079 938 4866 Amé