Hugo Barnard Framing

Call Directions Contact the business

Hugo Barnard  Framing We offer creative, professional and bespoke custom framing. There is nothing we can't frame, big or small.

Send us a Whatsapp with a picture of your next framing project to get a free quote. We offers creative, professional and affordable custom framing. We frame everything from your child's art to photos, paintings, posters, certificates ext. We handle your pictures and artworks carefully and guarantee all the work that we do. We are happy to provide advice on types of picture frames that would suits your art old photographs or you can choose a design that suits your needs from our large range of custom picture frame options.

Nie sommer net ’n wandelstok nie… ’n klassieke met karakter! ✨Kom ontdek hierdie besonderse vondste by Hugo Barnard Rame...
22/10/2026

Nie sommer net ’n wandelstok nie… ’n klassieke met karakter! ✨

Kom ontdek hierdie besonderse vondste by Hugo Barnard Rame.

R640 elk.

Stap gerus in — ons wys jou graag nog meer!

Tydlose karakter. Klassieke detail. Vir die liefde vir besonderse dekor en items met ’n ouwêreldse sjarme.Besoek ons by ...
22/10/2026

Tydlose karakter. Klassieke detail. Vir die liefde vir besonderse dekor en items met ’n ouwêreldse sjarme.
Besoek ons by Hugo Barnard Rame en ontdek iets besonders.

21/10/2026

Van raamwerk tot perfekte afwerking — met sorg.

’n Besonderse detail vir die boekliefhebber. Hierdie elegante swart bookends bring karakter en tydlose styl na jou boekr...
21/10/2026

’n Besonderse detail vir die boekliefhebber. Hierdie elegante swart bookends bring karakter en tydlose styl na jou boekrak of studeerkamer.R1 820 per stel.
Beskikbaar by Hugo Barnard Rame, Klerksdorp.

Klein detail. Groot verskil.Gee jou kas of laaikas ’n nuwe voorkoms met ons pragtige dekoratiewe meubelknoppe. Van roman...
21/10/2026

Klein detail. Groot verskil.Gee jou kas of laaikas ’n nuwe voorkoms met ons pragtige dekoratiewe meubelknoppe.
Van romantiese blomme tot suurlemoene en granate — daar is ’n ontwerp vir elkeen wat iets besonders liefhet R100 elk
Kom kies jou gunsteling by Hugo Barnard Rame.

Sommige stukke is meer as net dekor — dit is kuns met karakter. Ontdek die besonderse wêreld van Sandra Pelser, waar elk...
20/10/2026

Sommige stukke is meer as net dekor — dit is kuns met karakter.
Ontdek die besonderse wêreld van Sandra Pelser, waar elke gesig ’n eie persoonlikheid het en elke stuk sy eie bekoring.
Nou beskikbaar by Hugo Barnard Rame.
Kom kies jou gunsteling.

KUNS IN JOU HANDSelfs ’n reënerige dag verdien iets besonders.Hierdie unieke, kunsgeïnspireerde sambrele bring kuns en f...
19/10/2026

KUNS IN JOU HAND

Selfs ’n reënerige dag verdien iets besonders.

Hierdie unieke, kunsgeïnspireerde sambrele bring kuns en funksionaliteit op ’n besonderse manier bymekaar.

R550 elk

Beskikbaar by Hugo Barnard Rame, Klerksdorp.

Watter patroon kies jy?

’n Spesiale oggend vir almal wat lief is vir kuns!Kom geniet ’n skilderwerkswinkel saam met Steve Strauss by Hugo Barnar...
19/10/2026

’n Spesiale oggend vir almal wat lief is vir kuns!
Kom geniet ’n skilderwerkswinkel saam met Steve Strauss by Hugo Barnard Rame.

Sommige besonderhede maak ’n huis besonders…Die tydlose elegansie van goud. Die verfynde bekoring van silwer. 🤍Net 4 bes...
14/10/2026

Sommige besonderhede maak ’n huis besonders…

Die tydlose elegansie van goud. Die verfynde bekoring van silwer. 🤍

Net 4 besondere beelde beskikbaar,

As een jou hart steel, moenie te lank wag nie.

"Ek het aan jou gedink…” Ken jy daardie gevoel wanneer iemand vir jou ietsie gee en sê: “Ek het dit gesien en aan jou ge...
13/10/2026

"Ek het aan jou gedink…”

Ken jy daardie gevoel wanneer iemand vir jou ietsie gee en sê: “Ek het dit gesien en aan jou gedink”?
Dít is presies die gevoel wat hierdie oulike potjie bring!

Om jou werkspasie ’n bietjie mooier te maak.
Om iemand spesiaal sommer net so te bederf.
Of om vir jouself ietsie mooi te gee

Address

58 Williams Street, Wilkoppies
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27794124278

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hugo Barnard Framing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hugo Barnard Framing:

Shortcuts

Share