Rissibiekie Padstal

Rissibiekie Padstal A cosy restaurant, charming art gallery, and so much more......
(1)

Tucked away in the quiet town of Kotzesrus,is more than just a farmstall—it’s a soulful stop for travellers craving connection, creativity, and a bite of Namakwaland flavour.

04/09/2026

Ons oulike rocket stoves wat in voorraad is.

WhatsApp gerus 0714387158 / 0825805482 om joune te bestel.

Ons courier landswyd.

Ons pure plaas vatlappies is besonders... Kom kry joune gerus vanaf slegs  R40 elk Ons lewer landswyd af WhatsApp 082580...
04/09/2026

Ons pure plaas vatlappies is besonders... Kom kry joune gerus vanaf slegs R40 elk

Ons lewer landswyd af
WhatsApp 0825805482 /0714387158

Julle ons nuutste kussings is. Besonders mooi. Hier is solank n voorsmakie. Kom loer Gerus self. Of jy nou pure plaas ga...
04/09/2026

Julle ons nuutste kussings is. Besonders mooi. Hier is solank n voorsmakie. Kom loer Gerus self. Of jy nou pure plaas gaan of vakansiehuise by die see....of pure vroulike blomme plesier. . Ons het dit.

WhatsApp 0825805482 / 0714387158
Aflewering beskikbaar landswyd

Dit wil voorkom asof mense by ons meer as net hulle harte agter los wanneer hulle hier ry...Op 27/08/2026 het twee mense...
04/09/2026

Dit wil voorkom asof mense by ons meer as net hulle harte agter los wanneer hulle hier ry...

Op 27/08/2026 het twee mense by ons oornag. Wonderlike mense. Hartsmense wat my so baie aan my eie geliefdes herhinder het.

Hulle het hierdie pragtige geskenk vir ons gegee en twee oulike worshonde gehad.

Hulle het wel iets hier in die kamer vergeet toe hulle weg is en ek sal dit graag aan hulle wil terug besorg.

Ongelukkig is dit die een keer wat ek nie mense se nommer ook geneem het nie. Hulle het wel my nommer geneem.

As iemand weet wie die mense is asb. laat hulle my n WhatsApp stuur sodat ons reelings kan tref om hulle item terug te besorg.
dankie by voorbaat vir almal se hulp om die twee mense op te spoor.

Dankie vir die besoek Kwando Adventures. Ons hoop om julle weer gou te sien.
03/09/2026

Dankie vir die besoek Kwando Adventures. Ons hoop om julle weer gou te sien.

Opgewonde om nuwe voorraad te wys 100% suiwer katoen tops en truie Splinternuut en so mooiBeperkte voorraad WhatsApp 082...
02/09/2026

Opgewonde om nuwe voorraad te wys


100% suiwer katoen tops en truie Splinternuut en so mooi

Beperkte voorraad WhatsApp 0825805482 / 0714387158

Ons het die voorreg om n nuwe kunstenaar Henk Straus se besonderse werk uit te stal en te koop aan te bied. . Julle die ...
26/08/2026

Ons het die voorreg om n nuwe kunstenaar Henk Straus se besonderse werk uit te stal en te koop aan te bied. . Julle die golwe lewe....

Kom beleef die mooiste strande in die land net 17km vanaf ons en neem dan jou eie stukkie see saam huistoe....

Ons lewer landswyd af. Kontak ons gerus indien jy belangstel in een van die akriel op canvas kunswerke.

Watch this space Henk Strauss gaan nog n groot naam word.

WhatsApp vir navrae 0825805482

Ons koekie rak gevul met vars gebak Kom kry joune gerus....
10/08/2026

Ons koekie rak gevul met vars gebak
Kom kry joune gerus....

Grawe vol lekkernye is vandag uitgepak.... Dis n verskeidenheid van Nougats, Turkish delights en Fudges te kies en te ke...
04/08/2026

Grawe vol lekkernye is vandag uitgepak....

Dis n verskeidenheid van Nougats, Turkish delights en Fudges te kies en te keur.

Wat is hierdie vra julle? Dis sommer 'n lekker affêre... Ons is nou deel van die paspoort movement. Kom koop jou paspoor...
03/08/2026

Wat is hierdie vra julle? Dis sommer 'n lekker affêre...

Ons is nou deel van die paspoort movement. Kom koop jou paspoort by Rissibiekie Padstal en kry sommer jou eerste stamp in jou nuwe. Paspoort by ons.....

Address

Kotzesrus
Kotzesrus
8204

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 19:00

Telephone

+27825805482

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rissibiekie Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share