Creative Divas Laaiplek

Creative Divas Laaiplek Creative Divas Laaiplek beskik oor 'n wye reeks "Arts & Crafts" items, sowel as 'n Restaurant waar u ons heerlike vars voorbereide kos kan geniet

Nico Pienaar hou sy solo uitstalling 26 Maart by Pumpkin House Langebaan die moeite werd om te gaan kyk
05/03/2015

Nico Pienaar hou sy solo uitstalling 26 Maart by Pumpkin House

Langebaan die moeite werd om te gaan kyk

Nuwe skildery van Chrisna  ongelooflik mooi
05/03/2015

Nuwe skildery van Chrisna ongelooflik mooi

Baie geluk Kotie jou skildery het die regte plek gekry....wardeering vir ons dorp se geskiedenis.....wag vir bokkomlaan ...
28/02/2015

Baie geluk Kotie jou skildery het die regte plek gekry....wardeering vir ons dorp se geskiedenis.....wag vir bokkomlaan se skildery....groot g*t teen my muur !

Die WDD dames het uitreik aand by Divas 25 Febr ons het kreatief die mooiste goed gemaak met moulding paste....Dankie da...
27/02/2015

Die WDD dames het uitreik aand by Divas 25 Febr ons het kreatief die mooiste goed gemaak met moulding paste....Dankie dames...Suzie en Suretha dankie ######xx

Maandae is dit borduur tyd by Divas maar.........daar word maar min gewerk.....ons haal in oor alles wat in week gebeur ...
27/02/2015

Maandae is dit borduur tyd by Divas maar.........daar word maar min gewerk.....ons haal in oor alles wat in week gebeur het en is al vir 3 jaar goeie vriende ....dankie dames!,

Nog n lekkerprojek ons spoeg en plak saam met Wellington
07/02/2015

Nog n lekkerprojek ons spoeg en plak saam met Wellington

Al die mooi skilderye van ons plaaslike kunstenaars
29/01/2015

Al die mooi skilderye van ons plaaslike kunstenaars

Address

Jamesonstreet
Laaiplek
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0834736646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creative Divas Laaiplek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share