Braai Adventures

Braai Adventures Traveling South Africa one Braai at a time! YouTube - Braai Adventures
(2)

🔥 BRAAI ADVENTURES – PIKETBERG IS NOU LIVE! 🔥My maats, die wagtyd is verby! 🍻Ons nuutste Braai Adventures video van Pike...
31/05/2026

🔥 BRAAI ADVENTURES – PIKETBERG IS NOU LIVE! 🔥

My maats, die wagtyd is verby! 🍻

Ons nuutste Braai Adventures video van Piketberg is nou LIVE en reg om gekyk te word! Van asemrowende uitsigte en lekker lag tot vuurwarm braaiaksie en goeie geselskap – hierdie een het alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker kyk.
Sit die ketel aan, maak 'n koue een oop en kom geniet die avontuur saam met ons. 🔥🥩

Moenie vergeet om die video te LIKE, SHARE en 'n kommentaar te los nie. Julle ondersteuning beteken die wêreld vir ons!

Dankie aan almal wat saam met ons die pad stap. Daar lê nog baie avonture voor! 😎

🔥🍖🍻

Welcome to Braai Adventures Vlog 29.This time we head to the beau...

🔥 Braai Adventures is back! 🔥Hierdie keer het ons die beautiful dorp Piketberg gaan verken en wow… wat ’n plek! 😍Van stu...
27/05/2026

🔥 Braai Adventures is back! 🔥

Hierdie keer het ons die beautiful dorp Piketberg gaan verken en wow… wat ’n plek! 😍
Van stunning views tot lekker local vibes — ons het weer ’n paar hidden gems ontdek.
En soos altyd… het ons die dag STRONG afgesluit met ’n proper BRAAI! 🥩🔥

Massive shoutout aan ons loyal sponsor Plankie Steak Sous - Vervaardiger
wat weer die braai next level gevat het met die beste sous op die rak.

Ons het lekker content gemaak vir julle, so maak seker julle tune in!

📅 Video drop: Vrydag aand
⏰ 18:00

So kry julle vuur reg 🔥
Skink ietsie lekker 🥃
En kom geniet die avontuur saam met ons! 😎

🔥🍔 BRAAI ADVENTURES FAMILY! 🍔🔥Sondag oggend 10:00 gaan dinge weer LEKKER raak met   😎🔥Lester en Charlize vat hierdie wee...
22/05/2026

🔥🍔 BRAAI ADVENTURES FAMILY! 🍔🔥

Sondag oggend 10:00 gaan dinge weer LEKKER raak met 😎🔥

Lester en Charlize vat hierdie week oor en wys vir julle hoe om daai HEERLIKE smash burgers te maak 🤤🍔

En nee wat… hierdie burgers is nie “diet friendly” nie… maar jou hart gaan gelukkig wees 😂🔥
Kom kuier saam, lag saam en gesels saam met ons LIVE! 🍻

Ons promise… daar gaan weer genoeg ge-“oehhh” en “jiss kyk daai cheese!” wees 🤣

EN hou sommer julle braaitange reg 👀🔥
Ons groot Piketberg video drop volgende Vrydag… en boet, daai een is ’n proper lekker episode! 😎🔥

Moenie dit mis nie!
Sondag. 10:00. Smash burgers. Lekker mense. Groot gees. 🍔🔥

20/05/2026

We checked in at Winkelshoek Piketberg

Full video coming soon 😁

17/05/2026

We trying out plankie steak sous.. And wow.. Amazing tast

Get yours today
Www.plankiesteaksous.co.za

Full video of piketberg coming soon on YouTube

Ons Moorreesburg video is nou LIVE! 🤩🍖Ons het gaan rond ry soos mense wat petrol verniet kry, lekker plekke gesien, gela...
15/05/2026

Ons Moorreesburg video is nou LIVE! 🤩🍖

Ons het gaan rond ry soos mense wat petrol verniet kry, lekker plekke gesien, gelag tot die maag pyn en natuurlik geëindig met… ‘n BRAAI! 🔥😎

Van “waar draai ons nou?” 😅 tot “wie het die vleis gevat?!” 🤦‍♂️ — hierdie episode het alles!
Gaan kyk nou en join die chaos, die gees en die rook! 💨🍗

⚠️ Warning: Die video kan veroorsaak dat jy honger raak, wil kamp, of sommer jou werk los om te gaan braai. 😂

Welcome to Braai Adventures Vlog 28This time we head out on a West Coast road trip to the charming town of Moorreesburg, known for its wheat fields, small-to...

Ons het die mooi Moorreesburg gaan aanvat… en wat ‘n lekker jol was dit nou! 😎 Van rondry, lag, eet en stories maak Ons ...
13/05/2026

Ons het die mooi Moorreesburg gaan aanvat… en wat ‘n lekker jol was dit nou! 😎 Van rondry, lag, eet en stories maak Ons het sommer ‘n paar awesome plekke besoek, lekker memories gemaak en natuurlik… die dag afgesluit soos regte legends doen — om die vuur met ‘n lekker braai! 🔥🥩

Die nuwe video drop hierdie VRYDAG om 6PM op YouTube! 📺

So wees reg: 🪵 Kry dai hout reg
🍫 Maak dai hot chocolate warm
🍺 Of gooi vir jou ‘n klein dop
🪑 Trek jou stoel nader aan die vuur

😂 En maak reg vir lag, gees en lekker vibes saam met Braai Adventures!
Dis nie net ‘n braai nie… dis ‘n hele lifestyle 😎🔥

12/05/2026

Piketberg video coming soon
YouTube

12/05/2026

Piketberg
Video coming soon on YouTube


🔥 BRAAI ADVENTURES FAMILIE… hier is GROOT dinge oppad! 🔥Ons werk nou al ‘n paar maande agter die skerms aan iets baie sp...
11/05/2026

🔥 BRAAI ADVENTURES FAMILIE… hier is GROOT dinge oppad! 🔥

Ons werk nou al ‘n paar maande agter die skerms aan iets baie spesiaal… 👀
‘n OFFICIAL Braai Adventures song! 🎶🔥
Die song is opgeneem deur die legend Weskus Kalie en ja… julle het reg gehoor… daar gaan ook ‘n MUSIC VIDEO uitkom waarin Braai Adventures gaan vertoon! 😎🍖🎥
Dis vir ons ‘n massive milestone en ons kan nie wag dat julle dit moet sien nie.
Die song gaan ook gebruik word as die nuwe intro vir ons videos! 💥

Van vuur maak, lag, braai en memories bou… nou vat Braai Adventures dit na die volgende vlak! 🔥
Staan reg mense… hou die blad dop… want hier kom GROOT dinge! 🚀🍗🔥

Address

Laaiplek

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Braai Adventures posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Braai Adventures:

Share