Imagine Arts, Beads & Crafts

Imagine Arts, Beads & Crafts For all your Arts, Beads & Crafting needs.

Dit is 'n heerlike speelse kursus om te doen. Die patroon word afgeteken. Ons verf op waterverf papier  met waterverf. D...
07/06/2026

Dit is 'n heerlike speelse kursus om te doen. Die patroon word afgeteken. Ons verf op waterverf papier met waterverf. Die canvasse is A5 groot, gemonteer op n lang canvas. Jy koop die canvasse ekstra by. Dus kan jy net een engel doen of die lang canvas met alles op afhangende wat jou begroting is. Bespreek sommer gou. ❤️

29/05/2026

Oulike nuwe voorraad van W&M

Hier is nog 'n paar stunning items wat hulle nou klaar gemaak het na ons mosaiek klas.
28/05/2026

Hier is nog 'n paar stunning items wat hulle nou klaar gemaak het na ons mosaiek klas.

Die dames het vanoggend geleer om pragtige armbande en oorbelle te maak. Dit het sooo mooi gekom.
28/05/2026

Die dames het vanoggend geleer om pragtige armbande en oorbelle te maak. Dit het sooo mooi gekom.

Juwele kursus!Ons gaan 'n kristal armband maak met charms aan. Verder leer jy om baie van die findings te gebruik om ver...
25/05/2026

Juwele kursus!
Ons gaan 'n kristal armband maak met charms aan. Verder leer jy om baie van die findings te gebruik om verskeie juwele mee te maak.
Bespreek sommer dadelik by 0824877246

Ons het n groot besending MOSAIËK TEELS ingekry! Alle grootes, kleure en soorte weer op die rak.
23/05/2026

Ons het n groot besending MOSAIËK TEELS ingekry! Alle grootes, kleure en soorte weer op die rak.

Mieke en haar maatjies het vandag 'n dogtertjiefees (soos haar mamma sê) by die winkel gehad tydens haar 11e verjaardag ...
15/05/2026

Mieke en haar maatjies het vandag 'n dogtertjiefees (soos haar mamma sê) by die winkel gehad tydens haar 11e verjaardag partytjie. Elkeen het n coastertjie versier deur 'n servet daarop te podge. Hulle het hope pret gehad en haar Mamma het heerlike eetgoed voorsien.

Die dames se Materiaal proteas het pragtig gekom! Dankie Gerda vir die aanbied van die klas.
14/05/2026

Die dames se Materiaal proteas het pragtig gekom! Dankie Gerda vir die aanbied van die klas.

Kyk hoe stunning het Isobel en Christa se SAND WASH RAME gekom. Die koue weer het Donderdag voorkom dat ons klaarmaak. V...
11/05/2026

Kyk hoe stunning het Isobel en Christa se SAND WASH RAME gekom. Die koue weer het Donderdag voorkom dat ons klaarmaak. Vandag verder gespeel.

Address

Shop 2, 17 Bantjies Street
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27824877246

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Imagine Arts, Beads & Crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share