Rhino Firelighters

Rhino Firelighters Rhino Firelighters is n vuur aansteker produk wat sommer plaaslik vervaardig word hier in Lichtenburg .Dit brand ongeveer 10 MIN lank.

20/01/2015

Rhino firelighters begin weer vroeg in februarie bestellings vat so enige belangstelendes kontak my gerus op 0832765274 R10.50 P/P

01/12/2014

Rhino firelighters nou ook beskikbaar by rib en biltong den dankie vir getroue ondersteuning privaat bestellings welkom! @ R 10.50 P,P.

30/10/2014

Lewer af die naweek in klerksdorp as daar enige belangstelling nog is plaas n bestelling voor 2014-10-31, 17:00 dankie! Prys R252.00 vir n boks van 24 of R 10.50 p/p

22/10/2014

Rhino firelighters is tans beskikbaar by volgende plekke: spar burgersdorp, spar ltx, uitkyk slaghuis sovel as hapteek bottelstoor, die braaiwinkel en woema centre vra vir elkeen se onderstuening en dankie vir die tot dusver!

Address

Lichtenburg
2740

Telephone

+27832765274

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rhino Firelighters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category