21/10/2025
Slegs ernstige kopers!
Ek wil graag ontslae raak van al my laaste oorbel voorraad. Wil alles in bulk verkoop.
Daar is altesaam R10 485 se hang oorbelle
Daar is altesaam R6280 se stud oorbelle.
Sal alles verkoop teen R9000.
Ek kan die oorbelle koerier.
Ek het staanders ook waarop die oorbelle gaan maar dit gaan in Louis Trichardt, Limpopo opgelaai moet word, kan dit nie koerier nie.
Loer gerus na die foto's. Kontak my op whatsapp indien jy belangstel. 083 255 4572