Lien Katrien Lydenburg

Lien Katrien Lydenburg Groot verskeidenheid breiwol, hekelwol en naalde. Chalkpaint. Kunsbenodighede. Handsakke en beursies. Geskenke, oorbelle en nog vele meer.
(1)

06/06/2026
Pragtige nuwe wol teen R90 ‘n bal. Kom kry dit gou voor dit uitverkoop!
06/06/2026

Pragtige nuwe wol teen R90 ‘n bal. Kom kry dit gou voor dit uitverkoop!

Kismet Shades of Chunky makes it easy to create stunning projects with beautiful colour transitions and no yarn changes needed.

200g
Chunky
100% Acrylic

Available in a variety of gorgeous colourways from Kismet stockists nationwide.

Find your nearest Kismet stockist with a quick Google search.

03/06/2026

Fluffy Hunky wol is nou beskikbaar by Lien Katrien Lydenburg.

Nuwe plek. Dieselfde kreatiewe hart.Lien Katrien het geskuif en is nou by hul splinternuwe adres:📍 38 Viljoen Straat(waa...
27/05/2026

Nuwe plek. Dieselfde kreatiewe hart.

Lien Katrien het geskuif en is nou by hul splinternuwe adres:
📍 38 Viljoen Straat
(waar die ou Funkadelic was)

Kom kuier gerus vir dieselfde uitstekende produkte, pragtige geskenke, wol, crafts & hobbies wat almal al ken en liefhet.

Of jy nou iets spesiaals wil maak, gee of net tussen mooi dinge wil rondkyk... daar wag altyd iets besonders op die rakke.

In Junie sien ons jou by ons nuwe perseel!! Nuwe hoofstuk, Nuwe idees, dieselfde uitstekende diens en produkte - Lien Ka...
10/05/2026

In Junie sien ons jou by ons nuwe perseel!! Nuwe hoofstuk, Nuwe idees, dieselfde uitstekende diens en produkte - Lien Katrien Lydenburg
Melodie Beyneveldt

08/05/2026

Watch this space..............

Address

38 Viljoen Street
Lydenburg
1120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lien Katrien Lydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share