Lien Katrien

Lien Katrien Groot verskeidenheid breiwol, hekelwol en naalde. Chalkpaint. Kunsbenodighede. Handsakke en beursies. Geskenke. Oorbelle. En nog vele meer.

Daar is 'n groot uitverkoping by Lien Katrien Lydenburg! Heelwat produkte word teen 30% afslag verkoop. Kom loer gerus!
14/05/2026

Daar is 'n groot uitverkoping by Lien Katrien Lydenburg!
Heelwat produkte word teen 30% afslag verkoop.
Kom loer gerus!

Vanaf 1 Junie 2026 sal Lien Katrien in 'n nuwe perseel wees!Lien Katrien Lydenburg
12/05/2026

Vanaf 1 Junie 2026 sal Lien Katrien in 'n nuwe perseel wees!
Lien Katrien Lydenburg

Daar is nog tyd om 'n oulike Moedersdag geskenk te kry. Daar sal iets wees om vir mamma of ouma spesiaal te laat voel.
08/05/2026

Daar is nog tyd om 'n oulike Moedersdag geskenk te kry. Daar sal iets wees om vir mamma of ouma spesiaal te laat voel.

01/04/2026
Oulike paasfees bederfies!
01/04/2026

Oulike paasfees bederfies!

❤️ Kom koop 'n Valentynsgeskenk vir iemand spesiaal by Lien Katrien. ❤️
08/02/2026

❤️ Kom koop 'n Valentynsgeskenk vir iemand spesiaal by Lien Katrien. ❤️

By Lien Katrien is daar ook 'n groot verskeidenheid verf en kunsbenodighede.Petite Rouge chalkpaintAcrylic paintsFabric ...
26/01/2026

By Lien Katrien is daar ook 'n groot verskeidenheid verf en kunsbenodighede.

Petite Rouge chalkpaint
Acrylic paints
Fabric paints
Face paints
Oil paints
Stencils
Modge podge
Hard as Nails

Groot verskeidenheid krale en knope beskikbaar by Lien Katrien.
22/01/2026

Groot verskeidenheid krale en knope beskikbaar by Lien Katrien.

Hierdie spesiale Portchie koekblikke is gevul met heerlike koekies en is te koop by Lien Katrien. Beperkte voorraad is b...
10/01/2026

Hierdie spesiale Portchie koekblikke is gevul met heerlike koekies en is te koop by Lien Katrien.
Beperkte voorraad is beskikbaar so moet nie uitmis nie.

Address

30 Viljoen Str
Lydenburg
1120

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27764737918

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lien Katrien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lien Katrien:

Share