Gorgeous Handmade Gifts Fair

Gorgeous Handmade Gifts Fair Gorgeous bied 2 markte per jaar aan waar hoofsaaklik handgemaakte produkte uitgestal word. Ons het n wintersmark in Mei/Junie en n somersmark in Aug/Sept.

04/04/2019

After we hit JamJar Lounge in Lydenburg on Friday we`re heading to Dullstroom to play at the coolest place in town Bohobo Cafebar on Saturday. We`re live 16:00!!!

26/04/2016

Ons hou 'n mark by Jamjar in Lydenburg 7 Mei. Stalletjies R50. Vanaf 8uur tot 1uur. Kontak my op 0834414298 indien jy belangstel. Groetnis

10/11/2015

Hello julle, ons hou die 4de Desember 'n mark by Jamjar, Lydenburg. Laat weet Lynette by 083 441 4298 as julle miskien belangstel in 'n stalletjie. Anders kom kuier gerus. Daar sal 'Live Music" wees en vele meer.

23/06/2015

Al julle Gorgeous mense,
die mark wat sou plaasvind op 31 Julie en 1 Augustus is uitgestel tot later die jaar.
Hou asb ons blad dop vir die nuwe datum, en inbox jul e-pos adresse sodat ons die aansoekvorms kan aanstuur.

30/01/2015

Ons datums vir Gorgeous se WINTERSMARK is ..............

Vrydag 31Julie en Saterdag 1 Augustus 2015 !!

Inbox ons asb met jou e-pos adres, indien jy belangstel om deel van hierdie GoRgEoUs mark te wees, sodat ons die aansoekvorms om keuring aan jou te stuur. Moenie draai nie, daar is selgs n beperkte aantal stalletjies .......

Ons is sooooo opgewonde om te sien watse mooi goed julle hierdie jaar by ons gaan kom uitstal !

22/01/2015

Hallo daar al julle Gorgeous mense, voorspoed vir die nuwe jaar al is dit bietjie laat......mag dit n kreatiewe jaar vir almal wees.
Ons is besig om te werk aan ons wintersmark! Ons het nog nie n datum nie maar sal julle op hoogte hou.
Vir alle voornemende uitstallers, inbox asb vir ons julle e-pos adresse, sodat ons die aansoekvorms vir julle kan stuur.
Ons soek ook nuwe uitstallers, so as julle van iemand weet wat Gorgeous produkte maak, vertel hulle van ons!

01/10/2014

Sjoe, ons skep nou eers weer asem na die mark!! Dankie vir almal wat by ons kom kuier het, en dankie aan al die uitstallers vir die mooi, oulike, kunstige, innoverende en smaaklike produkte wat julle kom uitstal het, tot volgende jaar......

Crust se beautiful brode
28/09/2014

Crust se beautiful brode

28/09/2014
25/09/2014

Nog net EEN slapie!!!

Address

Lydenburg Street 4
Lydenburg
1120

Telephone

+27834414298

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gorgeous Handmade Gifts Fair posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share