YOUniquely made

YOUniquely made YOUniquely made (like YOU) creates uniquely handmade crocheted items. No two are the same. Photos o

Nie een produk is dieselfde nie. Uniek, soos jy.Hoe wil jy hê moet joune lyk? Kies diertjie en kleur. R240 vir n stellet...
09/08/2024

Nie een produk is dieselfde nie. Uniek, soos jy.
Hoe wil jy hê moet joune lyk?
Kies diertjie en kleur.
R240 vir n stelletjie.

Basiese mussie met motief van jou keuse gehekel op bestelling. Uniek soos jy. R60.Kontak my om een te bestel vir die bab...
08/08/2024

Basiese mussie met motief van jou keuse gehekel op bestelling. Uniek soos jy.
R60.
Kontak my om een te bestel vir die baba of kleuter in jou lewe.

Basiese mus met motief van jou keuse gehekel op bestelling. R60.Kontak my om joune te bestel.
08/08/2024

Basiese mus met motief van jou keuse gehekel op bestelling. R60.
Kontak my om joune te bestel.

Mooiste truitjie! Uniek gemaak, nes jy. Kies self die kleur en motief of versierings. R180.
06/08/2024

Mooiste truitjie! Uniek gemaak, nes jy.
Kies self die kleur en motief of versierings. R180.

05/08/2024

Kontak my vir hekelwerk op bestelling.

Babatruitjie. Uniek, nes jy. Kontak my vir hekelwerk op bestelling.
03/08/2024

Babatruitjie. Uniek, nes jy. Kontak my vir hekelwerk op bestelling.

Babasteweltjies/ kinderslaapsokkies.
03/08/2024

Babasteweltjies/ kinderslaapsokkies.

Pragtige steek vir n kombers. Kontak my om vir jou só n kombers te hekel. Uniek, nes jy!
03/08/2024

Pragtige steek vir n kombers. Kontak my om vir jou só n kombers te hekel. Uniek, nes jy!

Ek hekel op bestelling. R810 vir 135x90cm kombers. Kies enige prent en kleur van jou keuse. Kontak my vir n kwotasie vir...
02/08/2024

Ek hekel op bestelling. R810 vir 135x90cm kombers. Kies enige prent en kleur van jou keuse. Kontak my vir n kwotasie vir ander groottes of ander items.
Die gimnaste is n kombers, die ander is blokke van 20x20 cm wat voorbeelde is van verskillende tegnieke en kleure wat gebruik kan word.

Address

4 Lusitano Street
Malmesbury
7300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when YOUniquely made posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share