Leonie's Unique Earth Creations

Leonie's Unique Earth Creations Granite home decor

25/12/2024
My passie om met graniet en Caesar stone te werk het baie laat in my lewe gemanifisteer. Uit n donker plek waar ek mysel...
23/10/2023

My passie om met graniet en Caesar stone te werk het baie laat in my lewe gemanifisteer. Uit n donker plek waar ek myself bevind het, het die Here my noodkreet gehoor, en my gelei om myself weer op te lig en waardig te laat voel. Ek het eendag op n ashoop mooi afval stukke graniet gesien. Dit het my ongelooflik gefassineer en tuis het ek my grinder opgetel en begin sny. Ek het geleer om na klip te "luister" en soos blomme, blare en ander voorwerpe ontvou, het God se teenwoordige krag in my vermeerder. Dit het iets in my oopgesluit wat ongeken was, my emosies en kreatiwiteit vry laat vloei. Ek het begin uitsien na elke nuwe dag wat my op hierdie reis neem waar hande en klip ontmoet, siel en gees n verbintenis vorm, selfwaarde en n gegewe talent n eenheid geword het. Aan God al die eer. 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌

Carving rock
21/10/2023

Carving rock

Address

Middelburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leonie's Unique Earth Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share