Boeremeisie decor

Boeremeisie decor Ons ontwerp top kwaliteit linne en binne versierings items. Alles word self vervaardig en ontwerp. Ons verskaf aan die publiek, hotel industrie en winkels.

05/09/2026

Nuwe voorraad gemaak vir my winkel ❤️❤️

03/09/2026
My verjaarsdag blomme op die bed🤣🤣🤣
03/09/2026

My verjaarsdag blomme op die bed🤣🤣🤣

12 Jaar terug voor volkleur toe begin ek Boeremeisie Decor uit my  huis en doen screenprinting op groot maat. Wie kan di...
02/09/2026

12 Jaar terug voor volkleur toe begin ek Boeremeisie Decor uit my huis en doen screenprinting op groot maat. Wie kan dit nog onthou? op hierdie mooi katoen lap daar was baie ontwerpe net plain swart geprint... die tyd verander baie.
Ek verkoop dit glad nie meer nie dit was net lekker om weer te sien waar het dit alles begin...

01/09/2026

Dis heerlike lente en dit weer tyd vir Rokkies!!!

hoe pragtig het die stel nie net uitgekom nie?
31/08/2026

hoe pragtig het die stel nie net uitgekom nie?

Address

Shop 101 Langeberg Mall
Mossel Bay
6532

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27645194452

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeremeisie decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boeremeisie decor:

Shortcuts

Share