Designs4U

Designs4U Handmade items: leather craft resin etc. We can do orders and provide consignment stock for shops

Ckeck out my items on YAGA!
14/01/2026

Ckeck out my items on YAGA!

Miscellaneous for sale; Leather craft and hand crafted arts

Nuutste pebble art in Wit Tent langs Hartenbos laerskool
20/12/2025

Nuutste pebble art in Wit Tent langs Hartenbos laerskool

Vir daai unieke geskenkie aan iemand anders, of jouself!
13/12/2025

Vir daai unieke geskenkie aan iemand anders, of jouself!

With Holiday Markets โ€“ I just got recognized as one of their top fans! ๐ŸŽ‰
09/12/2025

With Holiday Markets โ€“ I just got recognized as one of their top fans! ๐ŸŽ‰

Pittige sรชgoed op sleutelhouers en leer sakkies. Kan dit ook "personalise".
03/12/2025

Pittige sรชgoed op sleutelhouers en leer sakkies. Kan dit ook "personalise".

My oranje stalletjie๐Ÿคช๐Ÿคช
03/12/2025

My oranje stalletjie๐Ÿคช๐Ÿคช

My stalletjie is opgeslaan! Kyk uit vir die oranje stalletjie in die Wit Tent langs Hartenbos Laerskool. Mark begin Vryd...
26/11/2025

My stalletjie is opgeslaan! Kyk uit vir die oranje stalletjie in die Wit Tent langs Hartenbos Laerskool. Mark begin Vrydag.

13/11/2025
Kyk weer uit vir my oranje stalletjie!!!
10/11/2025

Kyk weer uit vir my oranje stalletjie!!!

๐ŸŽ…๐ŸŽ Dis weer daardie tyd van die jaar! ๐ŸŽ๐ŸŽ…
Kom kuier saam by HOLIDAY MARKETS se Kermark 2025 โ€“ โ€™n fees van geskenke, geure en geselligheid vir die hele gesin! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ“… Wanneer? 28 November 2025 โ€“ 3 Januarie 2026
๐Ÿ“ Waar? H/V Louis Fourie & Kaap de Goede Hoop Rylaan, Hartenbos (langs Laerskool Hartenbos)
๐Ÿ’ฐ GRATIS ingang en parkering!
๐Ÿ•˜ Daagliks oop van 9:00 โ€“ 18:00 (gesluit op Kersdag ๐ŸŽ„)

๐ŸŽจ Kom ontdek handgemaakte produkte, heerlike eetgoed, unieke geskenke en die ware feestelike atmosfeer onder die groot wit tent!

โœจ Bring jou familie en vriende โ€“ ditโ€™s โ€™n mark vol Kersvreugde wat jy nie wil misloop nie!

๐Ÿ‘‰ Uitstallers, ons wil van julle hoor!
Kontak ons om deel te word van hierdie wonderlike feesmark [email protected]

SD Cardholders on keyring. For photographers and IT gurus using them often. R60 each
25/07/2025

SD Cardholders on keyring. For photographers and IT gurus using them often. R60 each

Address

Tergniet
Mossel Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Designs4U posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share