WH Handmade Perfumes & Gifts

WH Handmade Perfumes & Gifts Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from WH Handmade Perfumes & Gifts, Mossel Bay.

Come visit us at our shop at HART & BOSCH Village for handmade oil based Perfumes, room diffusers, car diffusers, Beeswax wraps, candles, leather products, and a lot more! ✨ Contact us for any enquiries. 🐝 Happy

We have been quiet the last few weeks.So much has happened.Here is the breakdow.We had to close our shop at HART & BOSCH...
15/06/2026

We have been quiet the last few weeks.

So much has happened.

Here is the breakdow.

We had to close our shop at HART & BOSCH Village due to new development at the village.

We had to take some time to re-asses and we are proud to ounnounce that we will be going back to do Markets in and around the Route.

We will also be at The Market @ Transnet Museum, George that opens on 27 June 2026 for the school holidays.

We will also be at The Boma Market, Rheedvalley wine farm, on you right just before Mossdustria on the N2, Mossel Bay, on 27 June 2026 from 09:00 to 15:00. This will be a big event.

We will keep you updated on all our other markets.

To all our regular customers, we want to thank you for all your support during the years.

We also do online sale at afterthemarket.co.za

Hope to see you at the markets




route

30/05/2026

Aan al my getroue kliënte

Ons het oornag kennis gekry by HART & BOSCH Village en moet ongelukkig ons deure sluit. Ek sal julle op hoogte hou van enige ander inligting vir die toekoms.
Intussen verkoop ek nog steeds my parfuum van due huis af.

Watsapp my op tel: 0844434305 vir jou parfuum.

Hoop om gou te laat weet waar ek sla wees.

So begin ons nuwe hoofstuk.

Die koue is hier!Hou ñ lekker romantiese aandjie voor die kaggel met jou gunsteling kerse en wyn. Daarby dra jy ñ regte ...
11/05/2026

Die koue is hier!

Hou ñ lekker romantiese aandjie voor die kaggel met jou gunsteling kerse en wyn. Daarby dra jy ñ regte warm winters reukwater soos bv. Baccarat, O***m en Hypnotic Poison om die warmte te voltooi.

Kom kry julle winters parfuum en kerse by ons by HART & BOSCH Village gedurende Saterdae en Sondae.

Oornag is die herfs hier.Die winter klere moet uitkom en die lekker warm komberse.Onthou net van jou winter parfuum ook....
25/04/2026

Oornag is die herfs hier.
Die winter klere moet uitkom en die lekker warm komberse.

Onthou net van jou winter parfuum ook.
Dit is nou die tyd vir die warm speserye geure wat jou laat d**k aan ñ lekker aand voor die kaggel met geliefdes.

Kom besoeek ons gerus by HART & BOSCH Village vir jou winter parfuum wat by jou persoonlikheid pas.

Ons het ñ spesiale aanbod vir Mei 2026. Koop twee parfuums en kry 10% afslag.



Best wishes for the long weekend. Stay safe and enjoy time with family and friends.
02/04/2026

Best wishes for the long weekend. Stay safe and enjoy time with family and friends.

Watch, follow, and discover more trending content.

So die seisoen het amptelik afgeskop.Ons is hierdie jaar by die Groot Wit tent, agter Salt & Copper, HART & BOSCH Villag...
22/03/2026

So die seisoen het amptelik afgeskop.
Ons is hierdie jaar by die Groot Wit tent, agter Salt & Copper, HART & BOSCH Village .

Kom besoek ons in die tent vir kealiteit olie basis parfuum en besoek ins winkel in Hart & Bosch Village vir oulike handgemaakte geskenke.

Good news. Paint by numbers now available.Unique desighns by Wilna Fourie on canvas to paint by numbers. Come check it o...
06/03/2026

Good news.
Paint by numbers now available.
Unique desighns by Wilna Fourie on canvas to paint by numbers. Come check it out.

If you have your own desighn or photo you want to paint by numbers contact me and I will arrange to put your desighn or photo on canvas for paint by numbers. The package come with a canvas, paint, brushes and a copy of your print.

Cost will be given according to size of canvas.

You can visit us at HART & BOSCH Village or watsapp on 084 4434305 for more information.

Kan julle glo ons die maand is ook amper klaar.Een van die dae is dit weer vakansie. Mense die tyd vlieg.Wardeer mekaar ...
25/02/2026

Kan julle glo ons die maand is ook amper klaar.
Een van die dae is dit weer vakansie. Mense die tyd vlieg.
Wardeer mekaar en bly positief.

Ons by HART & BOSCH Village
nooi julle vir ñ lekker dag uit. Kom loer in by ons stalletjies en kom eet en drink by Glenhoff Brauhaus.

Ek het 10% afslag op my juwele en skilderye..

Kom maak ñ draai en bring die kiddies saam. Daar is lekker vermaak vir die kinders terwyl die ouers ñ breek vat.




Wat ñ lieflike Vrydag.Ek is opgewonde oor die naweek. Ek was nogal besig met bestellings vir kostuum juwele die afgelope...
20/02/2026

Wat ñ lieflike Vrydag.
Ek is opgewonde oor die naweek.
Ek was nogal besig met bestellings vir kostuum juwele die afgelope ruk en ek moet sē die kliënte was baie gelukkig.

Kom besoek my gerus vir die regmaak van kostuum juwele of vir die ontwerp of herontwerp van gebreekte juwele.

Enjoy your day
19/02/2026

Enjoy your day

Address

Mossel Bay
6520

Telephone

+27844434305

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WH Handmade Perfumes & Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WH Handmade Perfumes & Gifts:

Share