07/10/2023
Nog net 11 weke voor Kersfees.
Kinder DIY geskenksakskies versier pakkies beskikbaar. R30 elk.
3 x Sakkies
3x Tags
3 x Stickers
1 x Stensel
1 x Vetkruit pen
1 x Suigstokkie
Elke pakkie is verskillend.