Werner se Houtwerk Projekte

Werner se Houtwerk Projekte Houtwerk, is nie net my stokperdjie nie, maar dit is my passie en my trots. Is geleë in die Paarl. (Stuur foto met die nodige mates)
Kwotasies is gratis.

Ek maak projekte wat op die groep geplaas word, op vooraf bestellings. Indien jy dalk iets anders het wat jy graag wil maak en wat nie op my blad is nie, kontak my gerus ek sal daarna kyk. Hierdie is vir my 'n stokperdjie - werk slegs na ure aan projekte. Kliënt is verantwoordelik vir die vervoer van items.

"The best memories are made gathered around the table"
18/10/2025

"The best memories are made gathered around the table"

Address

Noorder-Paarl

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Werner se Houtwerk Projekte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Werner se Houtwerk Projekte:

Share

Category