23/03/2026
Gee jou projek nuwe dimensie!!
Met ons stensils kan jy maklik tekstuur en patrone skep wat jou bladsye laat uitstaan.
Jy kan selfs ''grit past"gebruik vir 'n lekker 3D effek.
Kom beskoek ons by Die Plakboek Hoekie vir al jou Scrapbook benodighede.
36 Swartwitpens straat Nylstroom 0510
082 931 4900