13/02/2026
Pragtige blomme en pakette vir Valentynsdag nog beskikbaar vir Saterdag 14 Februaries. Vandag was chaos so net 'n sekere hoeveelheid voorraad
is nog beskikbaar.
Kontak vir Raymie by 0727160686 vir navrae of bestellings of kom besoek ons by Joey's Flower Boutique Oudtshoorn te Olivierstraat (systraatjie langs Checkers middedorp) die ou grys huis op die hoek. First come first serve!