19/03/2026
🥧 JOU VRIESKAS SE NUWE BESTE MAAT!
Sê totsiens vir "wat eet ons vanaand?"-stres! 👋
Ons heerlike handgemaakte pasteie is reg om te bak en propvol geur.
🔥 10 Pasteie vir slegs R120! 🔥
Kyk uit vir die merkies op die deeg:
♡ = Pepersteak (4)
○ = Hoender & Sampioen (3).. = Hoender (3)
Bespreek jou boks nou voor die oond afkoel! 🛒