Annel se goedjies

Annel se goedjies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Annel se goedjies, Arts & Crafts Store, Oudtshoorn.

Voorskoot R350. Verkoop 💕
27/09/2023

Voorskoot R350. Verkoop 💕

Nog n paar sakke gereed!!! 🌹 Ek d**k dit is n handige geskenk x
19/08/2023

Nog n paar sakke gereed!!!
🌹 Ek d**k dit is n handige geskenk x

Beskikbaar by Kaktus van die Karoo PretoriaR450 Groot sakR150 grimeer sakkie
04/08/2023

Beskikbaar by Kaktus van die Karoo Pretoria
R450 Groot sak
R150 grimeer sakkie

Sold 💕
07/07/2023

Sold 💕

Goeie more Al my Faceboek vriende.Die blad bestaan nog :) Jammer ek was so stil. Nou dat dit winter is, en werk op die p...
01/06/2023

Goeie more Al my Faceboek vriende.
Die blad bestaan nog :)

Jammer ek was so stil. Nou dat dit winter is, en werk op die plaas effe minder, Kan ek Weer meer aandag gee aan dit wat ek Baie geniet.

Hoop jul het n goeie dag.

Wees bietjie Anders met Kleur!!
Nog 2 kussingslope en runner beskikbaar by Kaktus van die Karoo in Pretoria.
R290 per sloop
R270 runner

Ek gebruik net top gehalte materiaal. My werk is my trots!! 🌺

Windpomp / Muurborde te koop
28/04/2023

Windpomp / Muurborde te koop

Nuwe sakke en grimeersakkies te koop by Kaktus van die Karoo in Pretoria .
08/02/2023

Nuwe sakke en grimeersakkies te koop by Kaktus van die Karoo in Pretoria .

Happy customer!!! Al is pakkie Vir "skoonsus", dit word nog steeds netjies verpak en "gesticker"  Baie dankie Annel !!  ...
13/01/2023

Happy customer!!! Al is pakkie Vir "skoonsus", dit word nog steeds netjies verpak en "gesticker" Baie dankie Annel !! Liefde Skoonsus xx

Sold 😎
30/11/2022

Sold 😎

Sold 😎⭐💥
29/11/2022

Sold 😎⭐💥

Mooiste Grimeer sakkies!Vanaf R140 tot R170  💕💟
27/11/2022

Mooiste Grimeer sakkies!
Vanaf R140 tot R170 💕💟

Flower-power 🌺. Sold
23/11/2022

Flower-power 🌺. Sold

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annel se goedjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share