Krea-lief

Krea-lief Gehekelde matte, pouffs en meer, sowel as Lindt sjokolade. Gehekelde werk op bestelling met kleure e

23/08/2022

Gehekelde katmandjies.
Medium R350
Groot R450
Skakel 072 6977 575 om te bestel.
Maak op bestelling volgens jou kleurkeuse.

Uiteindelik is ek gereed om my nuutste toevoeging tot my reeks bekend te stel!!!Kat-, hondebedjies teen R350. Tiger het ...
18/05/2022

Uiteindelik is ek gereed om my nuutste toevoeging tot my reeks bekend te stel!!!
Kat-, hondebedjies teen R350. Tiger het sommer voor sy sussies dit kon vat, die mandjie vir homself toegëien.

Nuut by Krea-lief!!!Macrame sleutelhouers. In JOU kleurkeuse. R40Om te bestel. Whatts app my by 072 6977 575
28/01/2022

Nuut by Krea-lief!!!
Macrame sleutelhouers. In JOU kleurkeuse.
R40
Om te bestel. Whatts app my by 072 6977 575

Dankie vir AL my kliënte se ondersteuning sovêr. Ek waardeer ELKEEN van julle! Vd van julle wat al vriendinne geword het...
06/11/2021

Dankie vir AL my kliënte se ondersteuning sovêr. Ek waardeer ELKEEN van julle! Vd van julle wat al vriendinne geword het omdat ons n pad saam stap, wat ek nog nie eers ontmoet het nie, en wat n spesiale plekkie in my hart het, Baie baie dankie.

24/10/2021

Lara die Lama is 50cm lank, super sag om te ''cudde" en kyk haar wimpers! Sy is te koop teen R500. Om te bestel kan julle my kontak by 072 697 7575

NUUT by Krea-lief! Somer hoedjies in katoen. Bestel jou kleur keuse en grootte deur my te whatts app by 0726977575
02/10/2021

NUUT by Krea-lief! Somer hoedjies in katoen. Bestel jou kleur keuse en grootte deur my te whatts app by 0726977575

Ontmoet vir Shaun. Nog n skepping uit my dogter se hande. R250. 28cmlank. Om te bestel kan julle my kontak by 072 697 75...
25/09/2021

Ontmoet vir Shaun. Nog n skepping uit my dogter se hande. R250. 28cm
lank.
Om te bestel kan julle my kontak by 072 697 7575

20/09/2021
Krea-lief se nuwe kinderreeks is gebore. Hou dop soos hy groei! Vir bestellings (enige diertjie of poppie) kan julle my ...
20/09/2021

Krea-lief se nuwe kinderreeks is gebore. Hou dop soos hy groei! Vir bestellings (enige diertjie of poppie) kan julle my whatts app by
072 697 7575

Snoods met n kabel in die kleur van jou keuse! Hou die spasie dop vir prys.
22/07/2021

Snoods met n kabel in die kleur van jou keuse! Hou die spasie dop vir prys.

Address


Telephone

+27726977575

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krea-lief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Interior Service?

Share