Lighthouse crafts

Lighthouse crafts Stencils, Paint, decoupage paper, wooden blanks, moulds, craft Produkte. Spesialiseer in Nautical crafts en produkte

Dis koud winderig en reën hier by ons. En my asma bors is ook nie lekker nie. Wat doen jy lê en word beter. O Nee ek is ...
24/09/2026

Dis koud winderig en reën hier by ons. En my asma bors is ook nie lekker nie. Wat doen jy lê en word beter. O Nee ek is glad nie so nie, ek gaan na die een plek wat my gelukkig maak. My craft kamer. Hier is die goed wat my gelukkig maak. Ek kon een kas regpak. En ja ek het label masjiene en 'n cricut, maar wat werk die vinnigste masking tape en' n swart maker, werk perfek. Wat maak julle gelukkig as julle sleg voel?

Wat is jou huis se styl en mood board. Daar is soveel verskillende Coastal style, daar is Modern Coastal, Coastal boho, ...
23/09/2026

Wat is jou huis se styl en mood board. Daar is soveel verskillende Coastal style, daar is Modern Coastal, Coastal boho, Coastal Farmhouse, Coastal cottage en blykbaar Coastal grandma styl. My styl val onder Coastal cottage. Dit sluit in baie seekleure, rottang, hout, geverfde en verweerde items. En ek moet sê dis absoluut my styl. Hier het ek my eie kleur pallet saam gestel. Al die dinge wat my gelukkig maak.

14/09/2026

Dis die klein items wat my huis die see gevoel gee. Hier en daar is goed gekoop maar die oor grootte meerder is gemaak of opgetel.

Nog so ietsie vir 'n kaal muur in my huis. Ek het hierdie ou rame en wou dit graag gebruik vir iets anders as foto' s. E...
12/09/2026

Nog so ietsie vir 'n kaal muur in my huis. Ek het hierdie ou rame en wou dit graag gebruik vir iets anders as foto' s. Ek het op Instagram gesien van die crafter borduur 'n gesegde op lap en raam dit dan. Ek het net nie geweet wat nie en toe op Pinterest die waterverf projek gesien. Dit het haalbaar gelyk. En na 3 ure se borduur was ek klaar.

2 dae se harde werk is klaar. Al my mure in my huis is wit, en na AI and my gewys het hoe my een Stencil op 'n muur kan ...
09/09/2026

2 dae se harde werk is klaar. Al my mure in my huis is wit, en na AI and my gewys het hoe my een Stencil op 'n muur kan lyk het ek dit nou aangepak. Dit was uitdagend, en soos gewoonlik het ek net begin. Niks beplanning nie net gestencil. Ek is tevrede, kyk dis nie perfek nie maar ek is tevrede.

Address

Gentoo Str 110
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27799642385

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighthouse crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lighthouse crafts:

Shortcuts

Share