TM co.

TM co. 🙋‍♀️

29/04/2026

Kleurkloof Sitrus

Ons eerste plaas van die jaar, en wat ’n mooi begin was dit nie!

Dit was vir ons lekker om vandag daar te wees en soveel gelukkige gesigte te sien. Dankie vir julle en Ivan Ferreira.

28/04/2026

And just like that… we’re back. ✨

Winter is hier, en so ook DIE baadjies. 🧥
TM Jackets is amptelik weer besig om warmte te bring .

🌿 ’n Groot dankie aan Tammy Ferreira van Spitzbak Plaas 🌿Tammy het baadjies in haar plaaswinkel verkoop en só vir haar w...
08/09/2025

🌿 ’n Groot dankie aan Tammy Ferreira van Spitzbak Plaas 🌿
Tammy het baadjies in haar plaaswinkel verkoop en só vir haar werkers die kans gegee om warm baadjies vir die winter aan te skaf. 💛

Dankie dat jy dit moontlik gemaak het en dat jy so mooi na jou mense omsien – ons waardeer dit opreg. 🧥

📦 ’n Groot dankie aan New Day Packing 📦Elizabe het baadjies by ons kom haal en dit in haar plaaswinkel verkoop – só het ...
08/09/2025

📦 ’n Groot dankie aan New Day Packing 📦
Elizabe het baadjies by ons kom haal en dit in haar plaaswinkel verkoop – só het nóg mense die kans gekry om vir hulle warm baadjies vir die winter aan te skaf. 💛

Dankie vir julle ondersteuning en dat julle saam met ons hierdie verskil moontlik maak. Ons waardeer dit opreg. 🌿🧥

🦌 ’n Groot dankie aan Kwagga Boerdery 🦌Ons het ongelooflike ondersteuning gekry by Kwagga Boerdery, en dit was so mooi o...
08/09/2025

🦌 ’n Groot dankie aan Kwagga Boerdery 🦌
Ons het ongelooflike ondersteuning gekry by Kwagga Boerdery, en dit was so mooi om te sien hoe die mense beïndruk was met die baadjies. 💛

Baie dankie dat ons dit saam met julle kon deel – ons waardeer dit opreg. 🌿🧥

Address

Patensie

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TM co. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category