Die Hanmar Nessie and Barnyard

Die Hanmar Nessie and  Barnyard Gifts,Arts,Crafts,Groceries,Restaurant,Take Aways,Ice Cream Wheelchair and Kiddies Friendly

14/05/2018

Baie dankie aan elke klient,vriend,vriendin vir jul ondersteuning...almal wat ek leer ken het,,ek maak met n swaar hart my besigheid toe,,,maar dis tyd vir nuwe horisonne

13/05/2018

Nou ja..dis tyd vir n Nuwe Begin...Die Hanmar Nessie en Barnyard sluit sy deure!!!!.........
HOENDERBOER......hier kom ek!!!

02/05/2018

Stel jy belang om jou eie besigheid te he??? inbox my as jy van kosmaak,,funksies en mense hou,,,

24/04/2018

BESIGHEID::::::Hou jy van kosmaak en mense,,,begin jou eie besigheid....inbox my....

Etenstyd by Die Hanmar Barnyard...die ouens oefen vir die groot kompetisie wat een van die dae aangebied word by die Bar...
20/04/2018

Etenstyd by Die Hanmar Barnyard...die ouens oefen vir die groot kompetisie wat een van die dae aangebied word by die Barnyard..

19/04/2018

Hanmar Barnyard in Paul Roux vir Funksies,,,Vergaderings,,Ontbyt,,Middagete,,Aandete op versoek,,,Gebak...en Heerlike Roomys!!!!!

19/04/2018
April bday Bash by Die Barnyard in Paul Roux....Baie dankie aan almal wat daar was,,elke bydrae wat gemaak is om die aan...
19/04/2018

April bday Bash by Die Barnyard in Paul Roux....Baie dankie aan almal wat daar was,,elke bydrae wat gemaak is om die aand n sukses te maak,,,dit was lekker om te sien dat almal in ons dorpie kan saamkuier en hulle talente te kan geniet.....hoop ons doen dit gou weer....

26/03/2018

'n Lekker ontbyt hoekie nou by die Hanmar Barnyard,,,verskillende soorte kitspap vir die haastiges met ;n heerlike vars vrug by,,,met lekker warm Koffie/Tee/Hot Chocolate,,,nou by DIE HANMAR BARNYARD in PAUL ROUX......

26/03/2018

Heerlike wegneemetes beskikbaar by die Hanmar in Paul Roux,,,kom loer gerus in.....

18/03/2018

14 April 2018......17h00....Barnyard Boere Braai....Braaipakkies te koop....bring jou eie Drankies....Koeldrank........Pap en Sous...Slaaie...Broodjies te koop....kom geniet n Kareoke aand .....kom dans en sing tot laat....almal welkom

Address

Adams Street
Paul Roux
9800

Opening Hours

Monday 06:30 - 19:00
Tuesday 06:30 - 19:00
Wednesday 06:30 - 19:00
Thursday 06:30 - 19:00
Friday 06:30 - 19:00
Saturday 06:00 - 15:00
Sunday 06:00 - 14:00

Telephone

+27846966003

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hanmar Nessie and Barnyard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Our Story

Wheelchair and Kiddies Friendly.......Pooltable...Dartboard...Dancefloor....DSTV...Wi-Fi