01/11/2018
Aanlyn veiling - Jesus beeld
Bid begin op R1000 en gaan R50 op met elke bid. Sluitings datum is sondag4 November 2018 om 14:00.
Verkope is onderhewig aan bekragtiging van die verkoper. Aankope moet betaal word binne 24 uur van aanvaarding en eie courier moet asb gereel word.