11/06/2026
Iets anders is oppad na Welverdiend 🎭
Internet Sensasie met Mel die Storieverteller
🎟️ R300 per persoon | R3 500 per tafel (sluit 2 bottels wyn in)
Besprekings is oop — moenie uitmis nie! 👉 www.meldiestorieverteller.co.za of by Welverdiend.