21/10/2026
What could YOU create?
Every beautiful creation starts with an idea — and the courage to give it a try.
From young beginners to aspiring fashion designers, BERNINA Dress Your Style 2026 showed us just how much creativity is waiting to be discovered.
You don't have to be an expert to begin. You just need a little curiosity and somewhere to start.
🧵 Perhaps your next creation will surprise even you!
Visit your local authorised BERNINA dealer and discover where your own creative journey could begin.
Who knows? Next time, we could be celebrating YOU! ❤️
Wat gaan JY volgende skep?
Elke besonderse skepping begin met ’n idee — en die moed om dit te probeer.
Van jong beginners tot opkomende modeontwerpers het BERNINA Dress Your Style 2026 gewys hoeveel kreatiwiteit daar is om te ontdek.
Jy hoef nie ’n kenner te wees om te begin nie. Net ’n bietjie nuuskierigheid en ’n plek om weg te spring.
🧵 Dalk verras jou volgende skepping selfs vir jou!
Besoek jou naaste gemagtigde BERNINA-handelaar en ontdek waar jou eie kreatiewe reis kan begin.
Wie weet? Dalk vier ons volgende keer JOU prestasie! ❤️