Talia Produkte

Talia Produkte Spesiale Produkte vir iemand Spesiaal

100% Cotton Handemade Tote bags with printing @ R150Net by Talia Produkte
08/10/2025

100% Cotton Handemade Tote bags with printing @ R150

Net by Talia Produkte

Talia Produkte stel bekend: Ons eie lyf room, charcoal seep, badsout en " body scrub". Alles gemaak vanaf n organiese ba...
07/10/2024

Talia Produkte stel bekend: Ons eie lyf room, charcoal seep, badsout en " body scrub". Alles gemaak vanaf n organiese basis met 100% suiwer Lavender Essensiele Olie.

Pragtige hempie gemaak vir Lentedag deur Talia Produkte
03/09/2024

Pragtige hempie gemaak vir Lentedag deur Talia Produkte

Vandag kyk ons terug na die jaar en spog graag met ons Spesiale Baba uitrustings hier by Talia Produkte . Pragtige gesig...
12/12/2023

Vandag kyk ons terug na die jaar en spog graag met ons Spesiale Baba uitrustings hier by Talia Produkte . Pragtige gesiggies!

Indien u 'n Spesiale Baba uitrusting wat deur Talia Produkte vervaardig was, whatsapp ons gerus 'n kiekie of 2

Who, where and what are Talia Products ( Talia Produkte )?We are a new, small company based in Potchefstroom, but delive...
16/11/2023

Who, where and what are Talia Products ( Talia Produkte )?

We are a new, small company based in Potchefstroom, but deliver all over the world.

At Talia Products we strive to make every customer feel special with uniqueness and love. We design our designs ourselves but also give customers the opportunity to bring their own designs to us.

We do printing on 100% cotton T-shirts, baby grows, Tote and wine bottle bags where we manufacture the Tote and wine bottle bags ourselves.

As our business grows, so do our products and services.

Not all products are posted on our page and Instagram forum and no product will be posted before delivery or gift was received.

Spesiaal gemaak vir 'n spesiale Baba. Net by Talia Produkte
16/11/2023

Spesiaal gemaak vir 'n spesiale Baba. Net by Talia Produkte

Wie , waar en wat is Talia Produkte ?Ons is 'n nuwe, klein onderneming wat gevestig is in Potchefstroom, maar lewer rego...
23/10/2023

Wie , waar en wat is Talia Produkte ?

Ons is 'n nuwe, klein onderneming wat gevestig is in Potchefstroom, maar lewer regoor die wêreld.

By Talia Produkte streef ons om elke kliënt spesiaal te laat voel met uniekheid en liefde. Ons ontwerp self ons ontwerpe maar gee ook aan kliënte die geleentheid om ontwerpe vir ons te bring.

Ons doen drukwerk op 100% katoen T-hemde, Tote en wynbottel sakke waar ons self die Tote en wynbottel sakke vervaardig.

Soos wat ons besigheid groei, groei ons produkte en dienste.

Nie alle produkte word op ons Facebook blad en Instagram forum geplaas nie en geen produk sal geplaas word voor lewering of partytjie nie.

Spesiale Baba geskenkie!Ons eerste International pakkie het aangekom in Kanada!Dankie aan Sprokie Mooi wat ons hiermee g...
20/09/2023

Spesiale Baba geskenkie!

Ons eerste International pakkie het aangekom in Kanada!

Dankie aan Sprokie Mooi wat ons hiermee gehelp het om dit ekstra spesiaal te maak!

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27729315791

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Talia Produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share