Melanie - VAN HUIS TOT HART

Melanie - VAN HUIS TOT HART My werk vat my van bakboord na stuurboord, binne en oor die grense van Suid Afrika. Ek geniet dit ve

10/04/2026

Die blad wat ek tydens lockdown begin het is vandag 6 jaar oud… n skoolgaande kind se ouderdom! Dankie vir almal wat steeds deel hiervan is ❤️🎉

03/04/2026
13/01/2026

Die lewensles wat ek geleer het by die WATERSKILPAD … op die vooraand van die nuwe skooljaar deel ek dit met julle! Ons is ons kinders se grootse aanmoedigers, aanhangers, toeskouers maar ons moet hulle kan los om te ontwikkel in sterk mense wat die lewe sal kan aanvat…! Al wat ons kan doen is om die LIg en die Bron vd Lig vir hulle te wys…!

05/01/2026

in Bloemhof het my ongelooflik beindruk vandag! Vir min geld het ek die mooiste goedjies aangekoop vir die nuwe jaar! Goeie diens en vriendelike mense 🙏

26/12/2025

Happy 23rd my miracle baby! You are made for greatness, we love you and you always make us laugh!! Sometimes we cant believe what we see or hear…! May the Lord always bless you and keep you and make His face shine upon you! ❤️

13/12/2025

Hierdie is werklik een van die grootste weggesteekte diamante op die Tuinroete…!
Ons was lus vir kaaskoek en vra vir Chatgpt beste kaaskoek in die area en ons word toe gestuur na Hoekwil n dorpie waar ek nog nooit was nie…ons kom by die winkeltjie aan en word begroet met die vriendelikste mense en beste diens en daarby die lekkerste 12 soorte kaaskoeke en vele meer!! ❤️

Gister na n intense harde werk week met baie spanning het my hart op die pad deur die Karoo met blink weerkaatsing in ge...
29/11/2025

Gister na n intense harde werk week met baie spanning het my hart op die pad deur die Karoo met blink weerkaatsing in genade water poele stil geraak… net weer die grootsheid van die Heelal ervaar in die die stilte van die nikswees… ❤️

Address

Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melanie - VAN HUIS TOT HART posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Melanie - VAN HUIS TOT HART:

Share