Smoking Tyre Country Market

Smoking Tyre Country Market Open to NEW arts and crafts vendors. No stall fees. Phone/WhatsApp +27 82 228 9992 to join or inquire.

'Car boot sale' also on at same place & time every week.

Country Market selling fresh local fruit and veges, pancakes, samosas, honey, jams, biscuits, clothing, craft works, paintings, detergents, soaps, bath bombs and bath salts, jewelry, electrical items, 2nd hand goods, tools, and so much more... Phone/WhatsApp the above number to also join us with your car boot sale. (No fee). Our market has a very friendly 'country' feeling to it with all stall ho

lders participating. Bring the family and enjoy some fresh air and fantastic table set ups of craft works, food, fresh fruit & veges, music, paintings - the list goes on and on. We are situated right next door to the Smoking Tyre pub and restaurant where you can also relax and enjoy a good meal etc with your family and have some of that special & refreshing "time out". We invite you to join us this coming Saturday. 8.30am - 1.30pm

Bring vriende en familie more en geniet 'n lekker dag by Smoking Tyre
11/03/2022

Bring vriende en familie more en geniet 'n lekker dag by Smoking Tyre

25/02/2022

Dankie aan ieder en elk wat ons laasweek ondersteun het, dit word opreg waardeer. Ons maak more weer so. Bring asb vriende en familie saam

Sien julle more!!! Kom kuier saam en ondersteun groot asb hierdie markie. Kontak ons gerus indien jy wil uitstal. Dis gr...
18/02/2022

Sien julle more!!! Kom kuier saam en ondersteun groot asb hierdie markie. Kontak ons gerus indien jy wil uitstal. Dis gratis 😉

Hierdie naweek is ons mark weer in volle gang. Kom ondersteun ons asb. Vars groente, gereedskap, kuns werk, pannekoek, j...
11/02/2022

Hierdie naweek is ons mark weer in volle gang. Kom ondersteun ons asb. Vars groente, gereedskap, kuns werk, pannekoek, jaffels, klere, pap en kaiings ens... Sien julle more

24/01/2022

Voorspoedige 2022!!
Ons markie is weer terug op 5 Februarie. Nuwe stalletjies is welkom en dis absoluut gratis. Kontak ons met wat jy het. Sien julle binnekort

09/12/2021

Hier dans en sing ons ook

Sien jul die naweek 😊
09/12/2021

Sien jul die naweek 😊

09/12/2021

Goeie naand, eerskomende Vrydag is daar ‘n spesiale aandmark by Smoking Tyre Country Market. Ons begin 15h00 tot 20h00. Benewens die normale markdinge, is daar ook geleentheid vir diereliefhebbers om hulle troeteldiere se oulikheid te kom wys. Gehoorsaamheid, goeie versorging en vermaaklikheid kan vertoon word. Wenners sal gekies word en pryse kan gewen word. N registrasiefooi van R10 is betaalbaar en sal geskenk word aan die Border Colley Rescue Club. Alle troeteldiere moet aan n leiband gehou word en alle “nalatings” moet opgetel word. Vertoning van die diere begin 17h00. Dit behoort lekker pret te wees en gaan vir ‘n goeie doel. Bring jou troetedier!!

09/12/2021

Saterdag 11 Des is ‘n GROOT DAG by Smoking Tyre Country Market. Saam met al die ander mooi en lekker goed, vra ons ook dat almal in die gemeenskap hul onbenutte klere en item daar kom stort wat ons aan minderbevoorregtes sal uitdeel via erkende betroubare instansies. Ons het ook ‘n MUNTLEGGING waar jy all die munte wat in jou huis en kar rondlê, kan kom plaas vir gebruik in sukkelende gesinne. Dankie vir dit wat ons reeds ontvang het.

03/12/2021

Onthou om more weer saam met ons te kom kuier. Ons kan nie mark hou sonder julle, ons kliente nie. Baie dankie aan ieder en elk wat ons, so getrou ondersteun

Baie dankie aan almal wat elke Saterdag so getrou vir ons ondersteun. Indien jy belangstel om ook te kom uitstal, dis gr...
25/11/2021

Baie dankie aan almal wat elke Saterdag so getrou vir ons ondersteun. Indien jy belangstel om ook te kom uitstal, dis gratis. Kontak ons gerus om meer uit te vind. Ons is tans besig om Sonop gemeenskap te ondersteun deur lekkergoed in te samel vir die kinders. As dit na aan jou hart le, is jy baie welkom om lekkergoed Saterdag by mark te kom afgee.
Natuurlik kan jy rondsnuffel aan als en meer terwyl jul daar is.
Pannekoek, jaffels, koek, heuning, pap en Kaiings, beskuit, vars groente, neute, koekies, ingelegde groente en konfyt, samoesas, skilderye, gemarineerde ribbetjies, geskenkies en hardeware om net paar van vele te noem. Sien beslis Saterdag. Maak ook Nota van ons aankomende aandmark, Vrydag 10 Desember

Address

Moloto Road, Pumulani AH
Pretoria
0035

Opening Hours

08:30 - 13:00

Telephone

+27732828843

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smoking Tyre Country Market posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share