Little bit of heaven

Little bit of heaven Weekly Raffles and fun things
Gifts and more

πŸ’™ Consider this your new favorite πŸ’™

072 841 3558/ 082 974 2795

πŸ’™Matriek Boks 2026
09/08/2026

πŸ’™Matriek Boks 2026

09/08/2026

Matriek Boks 2026

09/08/2026

Matriek Box 2026

09/08/2026

Correx Borde

09/08/2026

Saterdag Pakkies
πŸ’™

🌸 GeseΓ«nde Vrouedag aan elke besonderse vrou! 🌸Vandag vier ons jou – die vrou wat sterk staan, al is dit soms moeilik; w...
09/08/2026

🌸 Geseënde Vrouedag aan elke besonderse vrou! 🌸
Vandag vier ons jou – die vrou wat sterk staan, al is dit soms moeilik; wat liefde gee, selfs wanneer haar eie hart moeg is; wat ander opbou, inspireer en altyd probeer om ’n verskil te maak. ❀️
Mag jy vandag onthou hoe kosbaar, mooi, sterk en waardevol jy is. Moet nooit jou lig onderskat nie – jy beteken meer vir iemand as wat jy dalk besef. ✨
Aan al die vroue in ons LBOH-familie, ons vriendinne en ons familie – dankie vir wie julle is en vir die liefde, ondersteuning en mooiheid wat elkeen van julle in ander se lewens bring.
🌷 Wees trots op die vrou wat jy is. 🌷 Wees sag met jouself. 🌷 Glo in jouself. 🌷 En onthou altyd: jy is genoeg.
πŸ’ Gelukkige Vrouedag aan elke wonderlike vrou! πŸ’
Met baie liefde ❀️
Little Bit of Heaven

Saterdag Aand Pakkies βœ¨οΈβœ¨οΈβœ¨οΈπŸ’ƒπŸ»πŸ’ƒπŸ»πŸ’ƒπŸ»πŸ€²πŸ»πŸ€²πŸ»πŸ€²πŸ»
09/08/2026

Saterdag Aand Pakkies
βœ¨οΈβœ¨οΈβœ¨οΈπŸ’ƒπŸ»πŸ’ƒπŸ»πŸ’ƒπŸ»πŸ€²πŸ»πŸ€²πŸ»πŸ€²πŸ»

Brand New Catalogue ✨️
09/08/2026

Brand New Catalogue ✨️

Dames & Mans Pakkies Bederf mekaar ❀️
09/08/2026

Dames & Mans Pakkies
Bederf mekaar ❀️

09/08/2026

Eli&Jay's Corner

Address

779
Pretoria
0118

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little bit of heaven posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Little bit of heaven:

Shortcuts

Share