21/04/2022
Kom kuier saam met Graphite Art, 27 April 2022 by Hoërskool Die Wilgers vir die Suiderkruis Voortrekkerkommando se verjaarsdag. 🎉🎉🎉
Ons gaan pragtige, unieke T-hemde en aankoopsakkie te koop aanbied. 👕🛍
Sien julle almal daar! 💙